“Ons is regtig in ekstase.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
9 sterf tydens skietery by Texas-winkelsentrum
Ontstellende beeldmateriaal wys hoe die skieter uit sy motor in die winkelsentrum se parkeerterrein klim voordat hy sonder waarskuwing op omstanders begin losbrand.
Badenhorst sleep Netbal SA hof toe: ‘Geldige kontrak’, maar gʼn salaris meer
Die Protea-afrigter Dorette Badenhorst voer in hofstukke aan dat haar kontrak nog tog einde September geld – ondanks die sportliggaam se aankondiging dat sy vervang is – en sy dus steeds op haar volle salaris geregtig is. Sy wend haar nou tot die arbeidshof nadat sy in Maart slegs ’n gedeeltelike salaris en in April géén salaris ontvang het nie.
Regering te stadig vir duisende e-visumaansoeke
“Dit is uiters kommerwekkend dat die ondoeltreffendheid van ons e-visumstelsel steeds die herstel van toerisme stuit.”
Skaak SA onseker oor volgende skuif ná skorsing
Die skorsing, wat volgens Skaak SA en die DA onregmatig is, kan baie nadelige gevolge vir die sport en sy spelers in Suid-Afrika inhou.
Encore vir koningspaar by geskiedkundige balkonverskyning
Prins Harry het soos verwag nie ʼn verskyning op Buckingham-paleis se balkon gemaak saam met die res van sy familie nie.
En SA is terug op fase 5
Die aankondiging volg minder as 24 uur nadat daar aan Suid-Afrikaners gesê is dat fases 3 en 4 die naweek sou geld.
Charles amptelik koning van die Verenigde Koninkryk
“Ek kom nie om gedien te word nie, maar om te dien.”
Hospitale, skole, polisie se ligte bly aan, gelas hof
Die Pretoriase hooggeregshof het ten gunste van 19 politieke partye, organisasies en vakbonde beslis wie se regskoste die regering nou almal moet betaal.
Foto’s: Jubelende prosessie en ontvangs vir koningspaar; Kate en Charlotte straal in bypassende kopstukke
Die koning het van sy familielede voorgespring en effens vroeg by Westminster-abdy gearriveer.
Ontvoerde sakeman van Bronkhorstspruit veilig tuis
Juca Leonardo, die eienaar van die Pick n Pay op Bronkhorstspruit in Gauteng, is met sy familie herenig nadat hy weke gelede ontvoer is.
(Foto’s) Kroningsparade: Gaste arriveer stuk-stuk by Westminster-abdy
Nie alle lede van die koninklike familie is na dié geskiedkundige gebeurtenis uitgenooi nie.
Minister moet Russiese vliegtuig op Waterkloof verduidelik
Dié onlangse landing het selfs die internasionale media gehaal met die New York Times wat daaroor berig het.
Lesufi se misdaadvegters ‘goeie gedagte’, maar waarskynlik gedoem
Polisieringskenners is nie oortuig daarvan dat Gauteng se 6 000 nuwe misdaadbestryders Gautengers se veiligheid kan verseker nie. Hulle is inteendeel bekommerd oor die bestryders se veiligheid.
Skink ʼn teetjie, lig jou pinkie en kyk hier hoe Charles gekroon word
Suid-Afrikaners kan Saterdagoggend vroeg op verskeie platforms inskakel om ook die geskiedkundige gebeurtenis te volg.
Goudstad het weer ʼn burgemeester
Dr. Mpho Phalatse het minder stemme ontvang as wat haar party setels het.
Naweek se beurtkrag aangekondig
Soos sake nou staan, geld fase 5 Vrydag oornag tot Saterdag om 05:00.
Woelwater op pad vir gewilde BSV-paartjie
Sanel vertel dat Willem spot en sê dit was nou “Boer soek ʼn baba” vir dié paartjie, wat op 15 Mei hul tweede huweliksherdenking gaan vier.
Prag, praal en protes by koning Charles se kroning
Alles moontlik is gedoen vir die grootste vertoning van Britse prag en praal in dekades.
Manyi: Van ANC, na ATM tot EFF
“Suid-Afrika ontaard vinnig in ʼn mislukte staat. Dit het gevolglik skokbehandeling nodig van ʼn organisasie wat ʼn revolusionêre uitgangspunt het.”