Tegniese uitdagings soos die duplisering van aanklagte of ʼn tekort aan bewyse van die staat is die enigste rede waarom Ackerman nie op al 740 aanklagte skuldig bevind is nie.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Laat vaar SEB, ontwikkel eerder vaardighede – VF Plus
Die VF Plus het ʼn ekonomiese herstelplan saam met kenners in die land ontwikkel vir “wanneer die ANC as regering vervang word met ʼn werkbare koalisie”.
‘Kry ruggraat, Ramaphosa’
“Dit word egter al hoe duideliker dat die pos geskep is bloot om ons te paai en nie as ʼn werklike oplossing vir die probleem nie,” sê die DA oor die nuwe minister van elektrisiteit se aanstelling.
Fase 6 is terug
Dié gewraakte aankondiging volg nie eers ʼn dag nadat Eskom die implementering van fase 3- en 4-beurtkrag vir die komende dae voorspel het nie.
Regering trek drie ordebenoemings sonder rede terug
Freek Robinson sê ʼn mens sou verwag dat die regering ten minste redes vir die besluit sou verskaf. Hy dink egter hulle is te verleë om te sê wat die werklike rede is.
Kyk: Chaos toe Pote Human klap op rugbyveld uitdeel
Ondersteuners van Pote Human se Houston SaberCats het intussen op sosiale media geskerts dat Human die eintlik speler van die wedstryd is.
Groot uittog uit Soedan; talle SA’ners nog gestrand
Die Suid-Afrikaanse regering beraam nog planne om 77 Suid-Afrikaners uit Soedan te onttrek.
Drie vas wat glo krokodil steel
Die krokodil was onder boomtakke versteek.
Wêreld se grootste renosterplaas dié week opgeveil
“Ek hoop daar is ʼn miljardêr wat eerder die renosterbevolking van uitwissing wil red as om ʼn superseiljag te besit.”
Beurtkrag maak mense die vieste in
Negatiewe emosies onder Suid-Afrikaners het veral toegeneem met die aankondiging van fase 6-beurtkrag vroeër vandeesmaand, asook bespiegeling dat ’n ongekende fase 10 dalk binnekort ’n werklikheid kan word.
Beloning uitgereik ná Soweto-seuns se moord
Klein Nqobile en Tshiamo se verminkte liggame is in Soweto gevind nadat hulle die vorige aand as vermis aangemeld is.
Limpopo-pa skiet baba per ongeluk dood
Die pa het voëls met ’n luggeweer gejag toe sy sewe maande oue seuntjie geskiet is.
Beurtkrag: Week van fases 3 en 4 wag
Effense verligting kom nadat beurtkrag die afgelope week weer by fase 6 gaan draai het.
‘Geen mens is gemaak om op te gee’
Elandri Schmidt het die verbeelding van sportliefhebbers aangegryp toe sy geweier het om handdoek in te gooi by Atletiek Suid-Afrika se junior kampioenskap in Pietermaritzburg. Sy het nou met Maroela Media gesels.
Besnoeide subsidies kan talle NRO’s knak
Die Gautengse Care Crisis Committee en talle maatskaplike werkers het vandeesweek opgeruk en protes aangeteken oor die besnoeiing in subsidies vir nieregeringsorganisasies wat op maatskaplike dienste gerig is.
‘Vermiste’ Franse seevaarder opgespoor
Emmanuel Dailler se familie het Sondag in die vroeë oggendure uiteindelik van hom gehoor.
Thabo Bester-saak: Verbrande liggaam uitgeken
“Die liggaam wat deur Thabo Bester in die tronk onherkenbaar verbrand is, was dié van my seun. Ons eie regering het ons gefaal. Ek is stukkend.”
Moord by plaashek ná vier jaar steeds onopgelos
“Ons sal maar altyd wonder.”
Belonings uitgeloof in soektog na vermiste Duitse toeris
Meer as twee maande nadat Nick Frischke (22) in Kaapstad verdwyn het, is daar steeds geen teken van hom nie en is twee belonings uitgeloof vir inligting oor waar hy hom bevind.
‘Ek kan weer vir myself in die spieël kyk’
“Ek het my bewussyn vir ʼn paar sekondes verloor en myself in ʼn groot plas bloed bevind toe ek wakker skrik.”