“Ek het geleer ek het baie om te gee, iets wat ek nie daardie tyd besef het nie. Dit is nou my beurt dat mý stem gehoor word. Ek voel daar is groot planne vir my. Ek weet nog nie wat dit is nie, maar ek vertrou die Here en ek weet Hy weet waarheen ek op pad is.”
Groot pryse in kleuterboek-kompetisie op die spel
As jy nou al begin wonder hoe jy jou kleuters tydens die vakansie gaan besig hou, is dié kompetisie net vir jou bedoel!
Wen: Wat maak jou ʼn miljoenêrsvrou?
Om ʼn miljoenêrsvrou te wees, het eintlik maar min met jou bankrekening te doen. Vir René du Preez gaan dit veel meer oor hoop, dankbaarheid en ʼn besef dat ʼn vrou dikwels steeds oorvloedig geseënd is te midde van moeilike omstandighede.
Taalgebruik: regoor of reg oor
Taaltoffie ondersoek die verskil in betekenis tussen “regoor” en “reg oor”
Gedig: In sonde ontvang
“… in liefde, ekstaties, Karoolangs met die eerste reëns, oor platklip, noorsdoring, katstert en kambro”
Roman oor verlies en weer vol word
Al gaan die storie oor verlies en die rimpeleffek daarvan, is dit nie ’n swaar stuk leeswerk nie. Daar is ook vrolikheid.
Boek: breyten breytenbach: woordenaar, woordnar
In hierdie boek word op vernuwende wyse onderontginde fasette van sy (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap in opstelle toegelig en ’n blik op sy loopbaan as skrywer en openbare figuur gebied.
Uitdrukking: Iemand is nie hier om vlieë te vang nie
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “Iemand is nie hier om vlieë te vang nie”
Wees (aan)dadig by Tuin van Digters 2019
Wees nie skuldig om uitdagend en skeppend te wees nie. Wees aandadig daaraan – en uiteindelik dadig.
Boek: Die wolkversamelaars
Die laaste wens van ‘n jarelange vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy neem digbundels saam, asook haar wolkboekie om haar stokperdjie voort te sit – die soeke na seldsame wolke.
Uitdrukking: viool
Uitdrukkings met “viool”
Wenners van Woordveertjies aangekondig
Deon Meyer, Pieter Odendaal en Lodewyk G du Plessis kan almal ná die naweek ʼn ekstra veer in hul skrywershoed druk – ʼn Woordveertjie om presies te wees.
Kom luister na Breyten-gedigte
Die Vox Kamerkoor, in samewerking met die Departement van Afrikaans en Nederlands by Unisa, vier op Sondag 8 September die digter Breyten Breytenbach se 80ste verjaardag met ’n toonsetting van dié digter se gedig, “Lotus”.
Boek: Hond se gedagte
Dit is ‘n roman wat spreek tot rugbykenner en rugbyleek. Want wat is rugby anders as ‘n metafoor vir die lewe – net een span kan wen, en nie almal volg altyd die reëls nie…
Taalgebruik: huis toe, werk toe
Is dit “huis toe” of “huistoe”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Gedig: Naglied
“jy moet soetjies na my kom met jou bewende hande …”
Uitdrukking: Van hoeka se dae
Waar kom ons aan die uitdrukking “van hoeka/toeka se dae/tyd”? Taaltoffie stel ondersoek in
Grootword-gidse vir seuns en meisies
Dié twee boeke verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hulle grootword en berei hulle voor om te verstaan hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel
Historiese roman beïndruk
Ek het heerlik aan hierdie blitsblaaier van ’n historiese liefdesverhaal gelees en beveel dit sonder skroom aan.
Woord: konkoksie
Waar kom ons aan die woord “konkoksie”? Taaltoffie stel ondersoek in