Wêreldspektrum pronk nou nie net meer op ouma se boekrak nie, maar ook in digitale formaat op die Afrikaanse Wiki-boekrak.
Gedig: Dorp in die Boesmanland
“Die dorp lê en slaap. Teen drie-uur lê die huise soos baksels brood in die maanlig …”
Uitdrukking: ‘n Padda in die keel hê
Hoekom sê ons iemand het “‘n padda in die keel”? Taaltoffie stel ondersoek in
Boekresensie: Karlien kan nie kook nie
Karlien is glo glad nie bedrewe agter die kospotte nie, en dié kookboek met sy eenvoudige bestanddele en maklike resepte is blykbaar nét wat sy nodig het om in ’n japtrap smullekker geregte voor te sit.
Boek van die maand: ‘Halley se komeet’ deur Hannes Barnard
As die boek as jeugroman bedoel is (wat ʼn mens aanvanklik vermoed) is die verwysings na die 80’s, mét ʼn skeut nostalgie, bo-oor tieners se koppe en word die boek iets van ʼn historiese roman met ʼn moraal-ondertoon.
Kanaalreis inspirasie agter Annelie Botes se boek
Só skryf Annelie Botes in haar nuutste boek, Kammaland, oor die wintersdag in Junie 2017 toe sy haar man, Chris, oorreed het om saam met haar die kanale van Engeland met ʼn boot in te vaar.
Boek: Soekmekaar
“Soekmekaar” is ’n stuk of vyftig stories waarin Dana Snyman besin oor enigiets van Donald Trump tot ’n veertigste skoolreünie.
Uitdrukking: ʼn Blou Maandag
Ons hoop nie jy het ‘n blou Maandag nie!
Woord: kolwyntjie
Waar kom ons aan die woord “kolwyntjie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Boek: Kyk na my
“Kyk na my” is Nataniël se eerste volwaardige memoir.
Gedig: Slaap
“Wat is die slaap ʼn wondersoete ding!”
Só kry hulle jong lesers aan’t lees
Vanaf November 2019 bied die ATKV en WOW, in samewerking met Lapa Uitgewers en privaat borge, aan boekwurms die geleentheid om kragte te meet met ʼn nuwe kompetisie in die vorm van ʼn leesaflos.
WAT se Borg ʼn Woord-veldtog spog met nuwe beskermvrou
Laurika Rauch word Woensdag 16 Oktober, Internasionale Woordeboekdag, die nuwe beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ʼn Woord-projek.
Boek-uittreksel: Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme
“Elke keer as die branders my bootjie skep, swaai ek my lyf in die teenoorgestelde rigting om te verhoed dat dit omkantel. Hoe lank ek geroei het, weet ek nie, maar plotseling het ek besef dat ek redelik naby die strand moes wees … ” Lees die uittreksel uit Robey Leibbrandt: ‘n Lewe van fanatisme.
Boekresensie: ’n Kat se kans: Verhale van vurige en kordate katte
Dit is voorwaar die purrr-fekte boek vir lesers wat dol is oor katte. Dit word voorgeskryf vir kinders nege jaar en ouer, maar volwassenes sal die boek ook van waarde vind.
Is ʼn skip nou ʼn vroumens? Verkeerde voornaamwoorde vir regte dinge
Daar is ʼn paar kwelkwessies met voornaamwoorde wat nou en dan kop uitsteek. Die een handel oor vaartuie, voertuie en wapentuig waarna daar in Engels met vroulike voornaamwoorde verwys word.
Jong Rus wen ATKV-spelathon
Toe sy saam met haar ouers na Suid-Afrika geïmmigreer het, kon sy slegs Russies en Oekraïens en ʼn klein bietjie Engels praat, maar nóú is dié Rus ʼn Afrikaanse spelkampioen.
Uitdrukking: Jou stokperdjie ry
Hoekom sê ons iemand “ry op sy stokperdjie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Taalgebruik: kan of mag?
Wanneer gebruik ons “kan” en wanneer gebruik ons “mag”? Taaltoffie stel ondersoek in
‘Selfbestuur bevry ons van swak staatsbestuur’
“As ek sien hoe Israel die woestyn oorwin en die Nederlanders die see terughou, is daar beslis nog baie rede om te hoop vir die Afrikaanse kultuurgemeenskap.”