Musiek

Die nuutste Afrikaanse musiek op die rak.

Nuwe Vrystellings

Oupa Rock

Oupa Rock

CP Vermaak Paul Vermaak, oud-leerling van Hoërskool Randburg (2002), het in September vanjaar sy debuut album Oupa Rock onder die naam, CP Vermaak uitgereik. Paul het sy oorlede oupa, CJ Vermaak (1923-1997), se gedigte [...]

Grootste treffers sover

Grootste treffers sover

Nicholis Louw Hulle noem hom SA se Poprockridder! Dit is die Ritmegeneraal Nicholis Louw. Hier is sy grootste treffers sover: die gewildheidsvrug van sewe ryp, energieke en opwindende musiekjare! Niemand kom kort ná die [...]

NRG

NRG

NRG Die vier latte van die opwindende nuwelingstingelbênd NRG gryp die ritme met vuurwarm verleiding! Dink net: ‘n Toonaangewende, kommersiële popgroep soos Westlife en ‘n immergroen, revolusionêre pop/rock band soos die Beatles in een! [...]

Grootste treffers

Grootste treffers

Fredi Nest Die SAMA-bekroonde sanger en liedjieskrywer Fredi Nest bied ‘n spogalbum met 40 trefferliedjies wat sy loopbaan as liedjieskrywer en sanger omlyn. Dit is min musieksterre beskore om met ‘n grootste treffer-album omtrent [...]

Jy sal dit nie glo nie!

Jy sal dit nie glo nie!

Die Kaapse Affodille dames boereorkes Jy sal jou oë nie glo nie! Jou ore ook nie! Maar, as jy hulle eers gesien en na hulle geluister het, weet jy: sien én hoor is glo. [...]

Staan op Suid-Afrika

Staan op Suid-Afrika

Winterskind Toe Chris en Heidi Winterskind mekaar agt jaar gelede ontmoet het dit ‘n tweegesprek ontketen wat tot een van Suid-Afrika se opwindendste nuwe duo’s gelei het. Heidi se digkuns en Chris se akoestiese [...]