“Elke dorpie in ons land het ʼn persoonlikheid wat gekoester moet word, en as jy lief raak vir die mense, sal hulle lief raak vir jou.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jakkie Louw"
Video: Jakkie Louw se huldeblyk aan ‘vriend’ Theuns
“Dis jammer jy moes so vroeg gaan. Ek mis jou en ek hoop dat ek die liedjie tot sy reg laat kom.”
Video: Jakkie Louw se Felias en Pokkel leer kinders speel-speel
“Felias en Pokkel wil die kinders leer en ek bring juis die vermaaklikheidsfaktor in sodat dit nie soos skool voel nie.”
Luister: Jakkie Louw se kleurryke liedjie oor Afrika wen duisende harte
“Ons word beskou as een van die vriendelikste nasies in die wêreld en ek dink ons moet onsself net soms daaraan herinner.”
Jakkie Louw toer land plat om klein kuierplekkies hupstoot te gee
“Afrikaners is sosiale wesens. Ons hou van vure aansteek terwyl ons met ʼn biertjie in die hand lag en gesels. Ek het dit absoluut herontdek die afgelope paar weke.”
Is daar ʼn toekoms vir aanlyn konserte?
E-konserte word tans dwarsoor die wêreld as ʼn veilige alternatief tot vermaak gebied.
Afrikaanse kunstenaars toer SA plat ten bate van droogtehulp
Adam Tas, Jakkie Louw, Ghapi en Andries Vermeulen is te sien tydens die AfriForum Droogtetoer, wat Woensdag by Weiveld in Pretoria afskop.
Jakkie Louw sê geluk aan die matrieks van 2018
Jakkie Louw sê die groot wêreld wag nou op die matrieks van 2018.
Video: Jakkie Louw se raad aan matrieks
“Jou studies kan niemand ooit van jou af wegvat nie,” is bekende sanger en liedjieskrywer, Jakkie Louw, se wyse raad. Hy het ‘n spesiale videoboodskap met matrieks gedeel.
Luister: Jakkie Louw wil hê nuwe album moet jou laat lag
“Ek wil hê die mense moet voel asof hulle met ʼn kort vakansie was – hulle moet lag en lekker na die stories luister, want dit is bedoel om ontvlugting te wees van baie van die negatiewe dinge waarmee ons op ʼn daaglikse grondslag te doen kry.”
Vyf vrae aan Jakkie Louw
“As jy van die liedjie hou, skreeu Jakkie Louw!! Jakkie Louw!!”
Resensie: ‘Die standvastige man’ – Jakkie Louw
Jakkie het gewis as kunstenaar gegroei, en dit maak dat sy musiek nou ook by ʼn meer volwasse gehoor byval sal vind.
Luister: Jou kultuurkoerant vir 9 tot 15 Julie
Charlie Smidt van die FAK gesels weekliks oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur. Nuwe teaterstukke op die planke naby jou, boekbekendstellings en al die sangers se optredes – jy kan dit alles hoor op kultuurkoerant – elke Donderdag op Maroela Media.
Resensie: Jakkals en Leo raak maats
Jakkie en Kevin het lank gewag voordat hulle hierdie CD uitgereik het, maar dit was die moeite werd, hoewel ’n mens voel dat Kevin dalk meer uit sy gemaksone moes beweeg en van Jakkie se poptreffers saam met hom moes sing.
Jakkie Louw se pannekoek-resep
Dit is een van die heerlike resepte in Jakkie Louw se nuwe resepteboek, Die Beste Boereresepteboek ooit geskryf.
Luister: Jakkals en Leo is ʼn duo-wenresep
Kevin Leo en Jakkie Louw, twee van Suid-Afrika se gewildste sangers, is weer saam op die verhoog met hulle duo-projek Jakkals en Leo.
Jakkie Louw ʼn pienkvoet ryker
“Geluk Jakkie, nou is julle nie meer drie pikkewyne nie, maar vier.”
Nommer een- Jakkie Louw
Jakkie het weer met ‘n album vorendag gekom wat ‘n spul treffers gaan oplewer, en weer eens het hy bewys dat hy kmet dieselfde oorgawe laf en ernstig kan wees.