“Geen verdere berigte of waarnemings is intussen van die voorwerp ontvang nie en die voorval bly ʼn raaisel”
Alles vir Dinsdag 13 Desember 2016
Vroue aangerand tydens NW-plaasaanval
“Die verdagtes het die vroue by die huis in gesleep, hulle aangerand en vasgebind.”
‘n Blink toekoms wink vir dié toeristedorpies
Suid-Afrika is deurspek met droombestemmings en al hoe meer kleiner dorpies is deesdae getossel en getooi om toeriste te verwelkom.
Een uit elke vier kinders leef in konflikgebiede
Kinders moet gekoester en nie verniel word nie.
Kind sterf in Kersvader se arms
“Toe ek instap, het hy net daar gelê en was baie swak. Dit het byna gelyk of hy enige oomblik aan die slaap gaan raak. Ek het op die bed gaan sit en gevra: ‘Wat hoor ek dat jy Kersfees gaan misloop? Daar is nie ʼn manier nie! Jy is my nommer 1-elfie.’”
Video: Jou lekkerste seevakansie nóg!
Seevakansies om ʼn lang jaar mee af te sluit bly maar ʼn gunsteling! Maar as jy wel een van dié is wat ril vir sand tussen jou tone én op elke ding rondom jou, het Suzelle DIY die perfekte truuks om jou en jou gesin se vakansie by die strand ʼn treffer te maak.
DBV slaan toe op ‘hondegeveg-sindikaat’
“Een van die honde is dood op die toneel gevind nadat hy erg verskeur is. ʼn Vlugtige ondersoek het later aangedui dat hy verdrink is.”
Familiebraai eindig tragies
ʼn Familiebraai het tragies geëindig toe ʼn 40-jarige man van Sedgefield in die Wes-Kaap in die plaaslike strandmeer verdrink het.
[Resep] Tuisgemaakte gemmerlim
ʼn Verfrissende drankie vir lang, warm, somerdae. Dit smaak soos die lekkerte wat jou ouma altyd gemaak het.
Verdagte in hof ná boer se mesmoord
Die 24-jarige verdagte wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Hennie Oosthuizen, ʼn plaasbestuurder van die Groblershoop-omgewing in die Noord-Kaap, het Maandag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Nog ʼn psigiatriese pasiënt sterf
Nog ʼn pasiënt wat van die Life Esidimeni- psigiatriese hospitaal na ʼn gesondheidsorgfasiliteit van ʼn nieregeringsorganisasie (NRO) oorgeplaas is, is dood.
Nuuskommentaar: SAUK-verhoor klink na Mafia-oopvlekking
Dit is nie ’n mooi prentjie oor die SAUK wat in die howe en die parlementêre ad hoc-komitee oor die SAUK ontvou nie.
Polisiebeamptes, regsman vas oor ‘komplot’
Die Valke het twee senior polisiebeamptes en ʼn prokureur in Johannesburg in hegtenis geneem vir beweerde uitbuiting.
Uitdrukking: ʼn man van strooi
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “‘n man van strooi” wat verwys na iemand wat sy naam aan ‘n saak vir vertoon koppel.
‘Ope geheim’ dat Zuma vir Hlaudi steun
Die ad hoc-komitee wat die SAUK-raad ondersoek, het gehoor dit is ʼn “ope geheim” dat pres. Jacob Zuma vir Hlaudi Motsoeneng steun.
PE-kleuter doodgeskiet: Uitspraak gelewer
Caydene Ruiters (2) was in Desember verlede jaar saam met haar ma, suster en vier mans voor hul huis in Helenvale toe die koeël haar in die rug getref het. Sy is kort ná haar aankoms by die hospitaal dood verklaar.
Pastoor in hof oor verkragting
Die 43-jarige pastoor wat in die Oos-Kaap in hegtenis geneem is nadat hy na bewering ʼn 18-jarige meisie verkrag het, het Maandag in die hof verskyn.
AB bedank as toetskaptein
AB de Villiers het besluit om met onmiddellike inwerkingtreding as kaptein van die Suid-Afrikaanse toetsspan te bedank.
SAUK8 vertel van ‘skokkende magsmisbruik, inmenging’
“Die punt van die saak is dat die Uitsaaiwet nie meer bestaan nie. Ons is in ʼn situasie waar die reëlboeke en die Grondwet opgeskeur is en ons word deur mag en gesag alleen regeer.”
Vier Mpumalanga-ontsnaptes weer vas
Vier van die verdagtes wat Saterdagoggend uit die aanhoudingselle van die Acornhoek-polisiestasie in Mpumalanga ontsnap het, se vryheid was van korte duur nadat hulle Maandag weer in hegtenis geneem is.