ʼn Boer het op die erg verbrande liggaam van ʼn vrou in ʼn afgeleë suikerrietplantasie afgekom en die polisie ontbied.
Alles vir die maand Maart 2018
Ondersteun mekaar
Dit is vandag jou keuse om 2018 te omhels, van elke uitdaging ʼn geleentheid te maak. Hou die verhoudings in die gesin kerngesond, staan saam teen elke storm, deel in mekaar se vreugde en oorwinning, om aan die einde van die jaar dankbaar terug te kyk en te sien in watter groot seën die gesin gedeel het.
Die klein prinsie
Dit sal vir ‘n ouer nooit maklik wees om die dood van ‘n kind te verwerk nie. Marisa Engelbrecht skryf hierdie rubriek oor haar gesin se persoonlike ervaring met die uitsonderlike moeilike stryd:
Resep: Grondboontjiekoekies
Dié koekies sal nie lank in die koekblik hou nie!
Atlete vinnig op volle vaart!
Die nuwe Grand Prix Atletiek-reeks het Donderdagaand met die eerste byeenkoms by die Ruimsig-atletiekstadion in Roodepoort afgeskop.
Verbruikersake: Oppas vir hierdie krediet
Mens sien hierdie advertensies vir lenings daagliks: “No credit checks” en “Black listed welcome”. As mens in ʼn finansiële krisis is, lyk hierdie advertensies egter nie so ongeloofwaardig nie. Ina Opperman neem die kwessie onder die loep.
Nuuskommentaar: Kry grondgryp nou brieke?
Volgens nuwe koerantberigte het pres. Cyril Ramaphosa nou brieke begin aandraai aan die euforie waaroor baie nou ronddans.
Tekenprent: ‘Grondgryp’ is niks nuuts nie
Die tekenprentkunstenaar Jerm kyk tong-in-die-kies na die grondgryp-kwessie wat eintlik ʼn baie langer geskiedenis in ons land het as wat sommige mense dink.
Dankie aan die Namibiërs
ʼn Taal wat sy eie, unieke plek in sy eie, unieke omgewing gekry het …
Bekendstelling: Luukse Lexus kry nóg ʼn talent
Om suksesvol te wees moet ʼn voertuig eers aan sekere vereistes voldoen, meen Brendon Staniforth. Lexus het hulleself nou in ʼn klein nis geplaas waar hulle moontlik baie helderder kan skitter. Welkom aan die Lexus RX350 L – met sewe sitplekke.
Man se liggaam in uitgebrande Chevy gekry
Die liggaam van ʼn man is Donderdagaand in die kattebak van ʼn uitgebrande voertuig naby Unisa in Pretoria gevind.
Dapper jong man red kinders uit brandende huis
“Ek het die karstoeltjie gegryp en na buite gehardloop. Ek wou nie die baba uit die stoel haal nie, want sy hele lyf was vol brandwonde.”
Onderlinge verhoudinge en beleid kan grond-toekoms bepaal
Die eerste stappe het agter die skerms begin om die nagevolge van die parlementêre besluit oor die onteiening van grond sonder vergoeding met die mins moontlike benadeling van die land te probeer hanteer.
Vandag se sportnuus
Die eerste toets tussen Suid-Afrika en Australië het gister in Durban begin.
Soektog na Pta-tiener
ʼn Volskaalse soektog is van stapel gestuur na Eoin Manasse Coetzer, ʼn 15-jarige tiener van Lyttelton in Centurion, wat sedert Sondag vermis word.
Koffie saam met Wouter: Hoe koop en verkoop ek my bitcoin?
Goed, so nou het jy besluit om ʼn kans te waag en ʼn gedeelte van ʼn bitcoin, of een van die ander talle gewilde kriptogeldeenhede, vir jou aan te skaf. Nou wonder jy waar en hoe om dit aan te koop en hoe gemaak as jy besluit dat jy eerder jou kriptogeldeenhede wil verkoop?
Lesufi en Mashatile in visier
Die party eis dat die LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, onmiddellik afgedank moet word en dat daar teen die LUR van plaaslike regering, Paul Mashatile, opgetree word.
Polisie wil MK-lede glo voortrek
“Die hofaansoek volg nadat die polisie glo ʼn proses begin het om sekere militêre veterane selektief onder die NSF-projek te hergradeer en te bevorder.”
Gedagte vir die dag: Kuns en die hemel
Jesus se antwoord was: “Ek verseker jou, vandag nog sal jy saam met My in die paradys wees.” (Lukas 23:43)
Nóg ʼn huidige Bok en glo ook ʼn Superafrigter oorsee
Die wisselkoers-geelwortel het nog ʼn slag teen Suid-Afrikaanse rugby geslaan.