“Dis baie onnosel” om die ou vlag te vertoon omdat dit verdeeldheid saai.
Lees meerAlles vir Maandag 10 Desember 2018
Bokke se toetsvelde vir aanstaande jaar bevestig
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Maandag die Springbokke se toetsvelde vir aanstaande jaar bevestig.
Huawei-baas se borgtogverhoor begin
Meng het in ʼn beëdigde verklaring gesê sy is onskuldig aan al die aantygings teen haar.
‘Net nuwe regering kan SA verbeter’
Staatskaping kan nie slegs aan die Zuma-presidentskap toegeskryf word nie; dis eie aan hoe die hele ANC funksioneer.
Verdagtes in hof oor goudkonsentraat
Die agt is in hegtenis geneem tydens stabiliseringsoptrede deur verskeie polisieafdelings die afgelope Donderdag in Khuma by Stilfontein.
Twee sit lank oor OTM-plofstof
Tydens die optrede is op talle plofstofkomponente beslag gelê.
Peiling: ANC groei, maar DA en EFF kry swaar
Patricia de Lille se nuwe party, Good, kan hoofsaaklik die steun werf van kiesers wat nog nie weet vir wie hulle gaan stem nie,.
Nehawu bly oor 5 300 poste
“Die openbare gesondheidsektor gaan die ergste onder personeeltekort gebuk.”
ToekomsVenster: Liefde loop saam met geloof en hoop
Die liefde egter sal altyd bly. Dit is die leidende beginsel op aarde, weliswaar voorlopig en gebroke.
Steenhuisen wen eerste ronde teen KZN DA-leierskap
Steenhuisen bevind hom tans op drie fronte in stryd met die KwaZulu-Natalse DA-leierskap.
Nóg klagtes kom teen BLF-leier
“Geen politieke leier wat met trots op ʼn verhoog aankondig dat mense vermoor sal word, moet naby aan ʼn magsposisie toegelaat word nie.”
Lang herstelpad wag op tienerseun ná slangbyt
“Die herstelpad gaan lank en pynlik wees.”
Die wêreld in foto’s – 10 Desember 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Man se stryd vir vrou wat wéér op nierskenking wag
Hy het in 2012 een van sy niere aan haar geskenk. Maar twee jaar later het haar liggaam dié nier begin verwerp.
Tyd vir bietjie bederf dié Kersfees
Dis uiteindelik amper tyd om die laaste e-posse te beantwoord, die laaste vergaderings af te sluit en jou rekenaar af te skakel. Maar iewers in jou agterkop weet jy ook die druk is nie heeltemal oor nie – daar is net twee weke oor vir Kersinkopies…
Baba van 380 g nou ‘gesond en gelukkig’
“Hy was veral kwesbaar in die eerste 72 ure nadat ons hom uitgehaal het, maar hy het ʼn ongelooflike wil om te lewe gewys.”
Kinders ‘is voorgesê’ om teen wag te getuig, hoor hof
Die verdediging meen daar is wesenlike teenstrydighede deur getuies wat die hof in ag moet neem.
Mashaba wil met nuwe NVG-hoof vergader
Dit word beweer dat die Nasionale Vervolgingsgesag sekere vervolgbare sake wat die stad aan hulle stuur, bloot laat vaar.
Fitch bespeur verbetering in bestuur van staatsbates
Ernstige vraagtekens hang oor die Suid-Afrikaanse ekonomie. Dit volg nadat die graderingsmaatskappy Fitch sy graderingsvooruitsig vir die land onveranderd gelaat het.
Uitdrukking: Druiwe na die Boland toe stuur
“Druiwe na die Boland toe stuur” beteken om iets te doen wat heeltemal onnodig is