Die meeste verbruikers weet dat mens moet ligloop vir skelms wanneer jy die internet gebruik, maar tog trap mense daagliks in die strikke wat skelms op sosiale media soos Facebook vir hulle stel. Ina Opperman verduidelik hoe en waarom jy moet oppas vir skelmstreke op Facebook.
Alles vir die maand Mei 2019
Honderd op die telbord vir Marizanne!
“Kappie is in ’n klas van haar eie.”
Lesersbrief: Is rassisme dalk nodig?
Vra jouself voor jy stem: Lyk die persoon wat my X-merkie ontvang of hý die land liefhet?
Video: Departement ondersoek beddens ‘buite staatshospitaal’
Op ʼn video wat versprei word kan gesien word hoe die beddens buite lê en verweer. “So ver as wat die oog kan sien, is dit net hospitaalbeddens wat absoluut niks makeer nie,” sê ʼn persoon in die video.
Resep: Aarbei-en-perskeroomys
Jy kan jou eie vrugtige roomys maak!
Nuuskommentaar: Stembusse open
Al het duisende Suid-Afrikaners oorsee reeds hul kruisies getrek, begin die verkiesing op plaaslike bodem vandag formeel wanneer spesiale stemme uitgebring kan word. Hoe gaan kiesers hul stem uitbring?
Honda Africa Twin Adventure Sport – Groter en beter
Met meer gemak, groter reikafstand en beter vrotpadvermoë bied hierdie fiets heelwat vir die prys.
Woord: skote petoors
Skote petoors! Taaltoffie ondersoek die herkoms en gebruik van dié uitdrukking
Minstens 41 dood tydens noodlanding
Minstens 41 persone, insluitend minstens twee kinders en ʼn bemanningslid, is Sondag dood toe ʼn Aeroflot-vliegtuig ʼn noodlanding in Moskou gedoen het.
Videograaf-egpaar ná troue geskiet
ʼn Egpaar, wat ʼn videografieonderneming bedryf, is Sondagmiddag geskiet na afloop van ‘n troue.
Pretoria-ongeluk eis 4
Paramedici is Sondagmiddag kort voor 15:00 na die toneel in Soutpansbergweg ontbied.
Drie dood in Sasolburg-botsing
Drie persone, insluitend ʼn jong seun, is Sondagmiddag dood in ʼn kop-teen-kop-botsing op die R59 naby Sasolburg.
Gedagte vir die dag: Hanteer die druk
Ek is hewig ontsteld oor die dreigemente van my vyande en oor die druk van slegte mense op my. (Psalm 55:3-4)
Lions wen trofee ten spyte van Smuts-blitzkrieg
Kapteins slaan honderdtalle in T20-eindstryd.
‘Belangrikste verkiesing sedert 1994’
“Die land het nog nooit vantevore voor só belangrike keuse gestaan nie.”
Malema waarsku wit mense: ‘Ons kom saam eet’
Malema het gesê sy boodskap is nie aanhitsing tot geweld nie, want die EFF “is nie die mees gewelddadige organisasie in Suid-Afrika nie”.
City Press-verslaggewer sterf in tref-en-trap
“Wat ʼn briljante werker. Ons sal altyd dié goedhartige reus mis na wie baie van ons opgekyk het. As jong verslaggewers is ons beroof van ʼn geleentheid om verder by hom te leer.”
ANC in Wes-Kaap ontken koalisiepraatjies
Die ANC in die Wes-Kaap verwerp “vals berigte wat die doel het om kiesers te verwar” dat hy in koalisiegesprekke is met ander politieke partye.
‘Durban-reservoir nié met bom aangeval nie’
“Dit is baie onverantwoordelik van individue om inligting op openbare platforms te publiseer wat onnodig onsekerheid en paniek kan saai.”
NFP-man sluit aan by ANC
“Dit is ʼn plesier dat hulle soveel ondersteuning bied. Dit was die beste besluit ooit om by die ANC aan te sluit.”