“Hy sê hy het baie seer wat ʼn mens kan verstaan aangesien hulle al die werk aan sy gesig gedoen het.”
Alles vir die maand Mei 2019
Man in motor doodgeskiet
ʼn Man is Vrydagaand in Lyttelton in Centurion in sy motor doodgeskiet.
Die man gesoek ná aanval op student
Die polisie het ʼn foto beskikbaar gestel van ʼn man wat gesoek word in verband met die aanval op ʼn Franse student in die Bo-Kaap in Kaapstad vroeër die week.
Voertuigverkope beter as verwag
Ondanks die onsekere politieke sentimente aan die vooraand van die algemene verkiesing, het voertuigverkope in April merkwaardig stabiel gebly.
Goud vir Caster
Die wedloop was Semenya se laaste voor die IAAF se regulasie Woensdag in werking sal tree.
KZN tot rampgebied verklaar ná vloede
KwaZulu-Natal is tot ʼn rampgebied verklaar ná die verwoestende vloede in die provinsie oor die Paasnaweek.
Gedagte vir die dag: Hou jou klein
Jy wat jou groot hou, jy spog verniet oor jou slegte dade! Onthou, God sorg altyd vir my. (Psalm 52:3)
Oud-KPMG-vennoot moet sê oor Gupta-oudits
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica) hou volgende week ʼn dissiplinêre verhoor vir Jacques Wessels, ʼn voormalige ouditvennoot van KPMG. Saica sal sanksies teen Wessels oorweeg.
Maimane se ‘dossier van bewyse’ teen Magashule
Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, het Vrydag ʼn dossier van inligting aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in Pretoria oorhandig wat, volgens hom, “bewyse is van oortredings van die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule”.
Meer as 1 000 ebola-sterftes teen Vrydag in Kongo
Pogings om die ebola-uitbreking onder beheer te bring, word verhinder deur ʼn plofbare veiligheidsituasie en wantroue deur die gemeenskap.
EFF groei ‘soos springmielies in ʼn oond’ – Ndlozi
Volgens hom verwag die party tussen 12% en 15% van die stemme – dit is meer as dubbel die 6% tydens die party se eerste keer op die stembrief in 2014.
Bedrywighede hervat by Sibanye-Stillwater in Rustenburg
Sibanye-Stillwater het Vrydag gesê ondergrondse bedrywighede het by sy Thembelani-skag in Rustenburg hervat ná die skag veilig gesertifiseer is vir normale hysbedrywighede.
ToekomsVenster: Die profetiese rede; rampe en vervolging
Ons mag nie moedeloos word nie, nog minder lui en traak-my-nie-agtig. God se wêreld word algaande vernuwe totdat sy Koninkryk in volheid deurbreek.
Vermeende reeksverkragter ontsnap uit Jhb-hof
“Hy word as gevaarlik beskou en enigiemand wat hom sien moet die ondersoekbeampte of naaste polisiestasie kontak.”
Solidariteit Beweging: ‘Laat jou stem tel’
Sowat 86,7% van die vakbond Solidariteit se lede het in ʼn meningspeiling aangedui dat hulle op 8 Mei wel hulle kruisie by die stembus gaan trek.
Woede oor ligter vonnis vir babaporno-oortreder
Kortje het aangevoer Beale was nie ʼn gewone internetgebruiker wat toevallig op kinderpornografie afgekom het nie, maar dat hy deel was van ʼn netwerk mense wat sulke dade fassinerend vind.
Voormalige veldwagter vas vir stropery
SANParke het die inhegtenisneming as ʼn groot deurbraak in die stryd teen renosterstropery bestempel.
Reds vs. Sunwolves: 4 geelkaarte, 2 rooi
Ses kaarte in Reds se sege uitgedeel.
Pa se gesondheidstryd het gesin raadop
“Hy het soveel pyn. Hy huil soos ʼn baba en daar is niks wat ons vir hom kan doen nie.”
Jo Black dra jongste enkelsnit aan sy vrou op
“Sy is só mal daaroor, dit het amper vir my ʼn derde kind veroorsaak,” skerts Black.