Dit is die laaste ding wat enige ouer wil hoor – dat jou siek pasgebore baba eintlik sieker is as wat dokters aanvanklik vermoed het. Maar dit is presies wat gebeur het toe die ses weke oue Chante-Amorè Koekemoer verlede Vrydag in die operasieteater ingestoot is.
Alles vir Maandag 1 Julie 2019
Franschhoekpas steeds gesluit
“ʼn Geo-tegniese ondersoek word gedoen om die omvang en aard van die skade (aan die pad) te bepaal.”
Video: Wiele vir skillie
Studente het gou plan gemaak en met Lego-onderdele ʼn tipe “rolstoel” vir die skilpad gebou.
Luister: Amerikaner sing Afrikaanse verhoë aan die brand
Die Amerikaanse sangeres het die heel eerste keer Suid-Afrikaanse gehore se aandag getrek met haar weergawe van die Valiant Swart-treffer, “Sonvanger”.
Varsgebekkig: As die vuur reg is, moet jy braai
“As die vuur reg is, moet jy braai” is ‘n vernuwing van ‘n ou, bekende gesegde. Dis ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-projek
Luister: Nádine – ʼn Warrelwind met haar voete plat op die aarde
Dit blyk dat daar geen einde is aan dié beeldskone sangeres se talente – óf energie – nie! Nádine trap reeds 20 jaar diep spore in die musiekbedryf, maar is boonop ook ʼn gewilde televisieaanbieder, motiveringspreker en sakevrou.
Nóg botsings by viering van Hongkong se onafhanklikheid
Dertien polisiebeamptes is in die hospitaal opgeneem nadat hulle met ʼn ongeïdentifiseerde vloeistof, vermoedelik dreinskoonmaker, gespat is.
Nuuskommentaar: Met toesmeer verdof nuwe daeraad tot niks
Dit lyk tans of daar kliphard in die verkeerde rigting “gewerk” word om aan pres. Cyril Ramaphosa se droom van ’n nuwe superstad beslag te gee. Die enigste droom wat nog geleidelik verwesenlik word, is ’n nagmerrie, aldus oom Oubaas, van epidermiese omvang.
Foto’s: Ramaphosa oor ‘suksesvolle’ G20-beraad
Ramaphosa het ook gedurende hierdie tyd vergaderings bygewoon om bande met Rusland, China, Japan, Saoedi-Arabië asook die president van die Wêreldbank te smee.
Sukkel jy ook soms met die oggend-blues?
Ek sal nooit vergeet hoe ek jare gelede tot groot vermaak van my radiokollegas met ’n onpaar skoene by die werk opgedaag het nie. Dit was een van daardie met-die-verkeerde-voet-uit-die-bed-klim-dae.
Meningstuk: Wie gaan Rassie opvolg?
Die afgelope paar dae se aanstellings van afrigters, in Suid-Afrika en Nieu-Seeland, was nie net interessant nie, maar het ook twee uiteenlopende benaderings in perspektief gestel.
Waarom Wakanda fiksie gaan bly
Indien Ramaphosa sy slimstad wil hê, sal hy die brawe ding moet doen en sones moet skep waar vryemarkbeginsels heers. Hy sal sy eie ANC-party se beleid moet opsyskuif, en sy ‘comrades’ moet verraai. Anders sal ‘n Suid-Afrikaanse Wakanda net fiksie bly, skryf Anton Meijer.
Vrystaatse egpaar op plaas oorval, aangerand
“Die vrou het Saterdagoggend ʼn deur na buite oopgesluit toe sy deur drie mans met klapmusse oorrompel is.”
Burgemeester wag angstig op uitslae oor ‘vergiftiging’
“Ek sal volgende keer van beter moet weet en nie sommer water uit enige bottel drink nie.”
WP, Haaie tops by nasionale weke
Die hoërskole se Cravenweek skop vandag op Grey Kollege in Bloemfontein af.
Stukkende meisie maak nou ander heel
In my standaardantwoord probeer ek aan haar mooi verduidelik sy moet die Studiefondssentrum (SFS) se aanlynproses volg, sekere dokumente aanheg en binne die voorgeskrewe sperdatums aansoek doen. Sy stuur vir my haar aansoek net die volgende dag, met die volgende motiveringskrywe ingesluit:
Munisipaliteite: Gemeenskappe moet herbou wat ANC verwoes
Die jongste treurmare is dat slegs 18 munisipaliteite (8%) van die 257 munisipaliteite wat deur Kimi Makwetu, die ouditeur-generaal (OG), vir die 2017/18-boekjaar geoudit is, skoon oudits ontvang het. Hoekom moet dit ons woedend maak, én wat kan ons doen? Dr. Eugene Brink neem die kwessie onder die loep.
Vandag se sportnuus
Semenya wen goud in die 800 m.
Jong man, tiener vas vir grusame moord op vrou
Die vrou is vroeër vanjaar op pad huis toe na bewering deur twee verdagtes voorgekeer, na ʼn nabygeleë erf gesleep en om die beurt verkrag.
Meer as 900 dié naweek vas in Gauteng
Meer as 120 verdagtes is hiér in hegtenis geneem vir misdade wat wissel van moord, brandstigting, die besit van onwettige vuurwapens, kwaadwillige eiendomsbeskadiging asook dronkbestuur.