Moyo het sedertdien sy skorsing by die howe aangeklop in ʼn poging om heraangestel te word en skadevergoeding te eis.
Lees meerAlles vir Vrydag 5 Julie 2019
KZN-polisie slaggereed vir Durban July
Polisiebeamptes en koördineerders van dié swierige geleentheid beplan reeds weke lank aan vanjaar se Durban July.
2 bedank as LP
Dié bedanking met onmiddellike effek kom te midde van versoeke dat dié LP as president van die regerende party se Jeugliga moet uittree om plek te maak vir ’n jonger generasie.
Jong SA-ner haal ‘Forbes’-lys
“Ek het alles wat ek weet aanlyn geleer.”
OB eis optrede teen Gordhan oor ‘onwettige, geheime eenheid’
Die stigting van die eenheid met Gordhan se goedkeuring was dus teenstrydig met artikel 209 van die Grondwet wat stipuleer dat slegs die president sulke geheime inligtingversamelingseenhede mag stig.
ToekomsVenster: Vertel jou storie
Hierdie vrae help jou om ʼn bietjie na te dink oor jou unieke pad saam met die Here. Onthou niemand se reis lyk presies soos joune nie. Het jy al iemand al daarvan vertel?
Vrou vas oor gesteelde koperkabels
Volgens die polisie loop Matjhabeng sedert verlede maand deur onder ʼn vlaag kabeldiefstal, met misdadigers wat veral gebiede soos Odendaalsrus, Virginia, Welkom en Bronville teiken.
Vakbond sê droom oor gesondheidsversekering gaan ‘ramp’ wees
“In plaas daarvan om die uitnemende private sektor te straf deur die de facto-nasionalisering van gesondheidsorg, behoort hierdie vaardighede en stelsels waaroor die private sektor beskik, aangewend te word om die stelsel te verbeter sodat almal dit kan benut.”
Publiek kan Zulu nou ontmoet
“Ons wil nie hê hy moet weer mishandel word nie. Hy verdien ʼn kans op geluk. [Sy volgende tuiste] moet vir ewig wees.”
Dis Noord teen Suid in Cravenweekstryd
WP en Blou Bulle pak mekaar in CW-hoofwedstryd.
Die wêreld in foto’s – 5 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Pa vasbeslote om oord te sluit ná seun sterf
“Ek wil nie finansieel vergoed word vir my kind se dood nie, ek wil net voorkom dat ander kinders ook beseer word of sterf.”
Wen: Sterbehandeling by Classics saam met Elvis Blue
Elvis Blue en Maroela Media gee saam ʼn tafel vir tien weg vir die Premier-geleentheid van Classics 2019 by die Sun Arena in Pretoria op 19 Julie.
Agrizzi, medebeskuldigdes vlugtig in handelshof
Die saak is tot 24 Oktober uitgestel.
GOOD-party vra OB moet Kaapstad-grondtransaksie ondersoek
GOOD het gesê die Stad Kaapstad het die afgelope week geweier om ʼn forensiese verslag oor die transaksie bekend te maak.
Rob Packham: Hof verwerp aansoek om teen skuldigbevinding te appelleer
Die NVG het gesê sou Packham nou besluit om hom tot die appèlhof te wend, die staat sy aansoek ook daar gaan teenstaan.
Resep-video: Souserige sjokoladepoeding
Ons het nog nie iemand ontmoet wat nie van hierdie poeding hou nie!
Suid-Afrikaners veg voort by Wimbledon
Harris uit, Anderson en Klaasen steeds daar.
AfriForum nader hof oor Tshwane-kragverhogings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donderdag hofstukke op die Tshwane-metro en Nersa beteken nadat die munisipaliteit tariefverhogings vir elektrisiteit in dié metro ingestel het.
Verpleër vas wat glo geld vir gratis dienste eis
Sy het gesê die gesondheidsdepartement onderskat mense se intelligensie, en maak nou bloot ʼn ophef omdat iemand in hegtenis geneem is.