Maar dit kon so maklik geboemerang het.
Lees meerAlles vir Sondag 4 Augustus 2019
Tweede massaskietery in VSA binne 24 uur
Die meeste mense is vir skietwonde behandel, maar ander is vir onder meer snye behandel wat hulle opgedoen het terwyl hulle van die toneel probeer vlug het.
Op pad Heathrow toe? Maak seker van jou vlug
Veiligheidswagte, brandweerlede, ingenieurs en drywers by Heathrow beplan om ʼn minuut na middernag te begin staak.
Grondverslag: Buthelezi bevraagteken regering se vermoë om grond te bestuur
“Om die koninklike nasie se grond te vat, sal wees soos om sy siel te vat,” het Buthelezi gesê.
Verspreiding van Ooskuskoors in SA ‘kan katastrofies wees’
“Die tragiese stand van sake in Zimbabwe hou ’n enorme bedreiging vir Suid-Afrikaanse vee-eienaars in.”
‘Rowers’ gewond, nog een vas ná rooftog op Northam
Met die hulp van die gemeenskap en lugsteun van ʼn plaaslike sakeman, is die verdagtes se Toyota RunX in ʼn nabygeleë woongebied opgemerk.
Baba sterf in ongeluk by Fochville
Twee insittendes, een van hulle ʼn baba, is in ʼn voertuig aangetref.
Gebrek aan tugstappe teen werkers wat hospitaal omkeer ‘onaanvaarbaar’
“Hoe is dit moontlik dat werkers wat ander gedreig het en skade van meer as R3 miljoen aangerig het, steeds vir die hospitaal werk?”
Twee van SA sterf in vliegongeluk in Tanzanië
Twee Suid-Afrikaners verbonde aan die U-Dream Global: Cape to Cairo-uitreik-inisiatief is dood toe hul vliegtuig in Tanzanië neergestort het. Des Werner en Werner Froneman was projekdirekteure van die inisiatief.
Groot wateronderbrekings in Gauteng ná pyp bars
Die spesifieke gedeelte van die O2-pypleiding, waar die herstelwerk gedoen moet word, steek ʼn stroom oor en daarom moes tegnici eers die rivierstroom herlei voordat hulle met herstelwerk kon begin.
Poublou beter as Ligblou op Loftus
Griekwas, Pumas en Leeus wen hul Curriebeker-stryde.
Nuwe tegnologie kan help in stryd teen stropery
As sy bydrae tot hierdie stryd, het Le Roux ’n outomatiese gedragsklassifikasiestelsel wat op die dier gedra word ontwikkel om intydse inligting oor renostergedrag te verskaf en sodoende met teenstropingspogings te help.
Kaapstadse fotograaf plaas stropery in kollig met sege
Sullivan het gesê hy is tegelykertyd bly én hartseer dat die foto dit tot in die eindronde gemaak het.
Faf is Suid-Afrika se krieketspeler van die jaar
Protea-kaptein wen drie toekennings.
Voertuigverkope staan steeds stewig
Ondanks voorspellings deur doemprofete het Julie se voertuigverkope ʼn geringe verbetering getoon teenoor die Junie-syfers. Die plaaslike totaal van 46 077 bestaan uit 29 477 passasiersvoertuie en 13 852 ligte handelsvoertuie.
20 sterf in Texas-skietery
Die El Paso-polisiedepartement het vroeër in ʼn twiet gevra vir bloedskenkings en gesê dit is “dringend nodig”.
Gedagte vir die dag: Ken God
Die mense wat hulle God ken, sal vasstaan. (Daniël 11:32)