Die Covid-19-getalle het sedert Woensdag met 297 toegeneem.
Lees meerAlles vir die maand April 2020
DKD: Nóg korrektiewe beamptes toets positief
Altesaam 144 gevalle van Covid-19 is tot dusver by korrektiewe sentrums landwyd aangemeld.
Universiteite, kolleges bly eers gesluit
“Die risiko vir die verspreiding van die virus is net te groot om toe te laat dat miljoene studente na hul kampusse terugkeer.”
Leerders eers in Junie terug skool toe
“Hierdie besluite is geneem om die 2020- akademiese jaar te beskerm, maar ook om te verseker dat skole nie bydra tot die verspreiding van Covid-19 nie.”
Innibos Kunstefees tot dán uitgestel
“Ons wil eerder nou proaktief optree en planne beraam sodat Innibos, al is dit in ’n verkorte en ietwat afgeskaalde gedaante, kan voortgaan.”
Luister: Griekwagebed – Die kaptein kom
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, “Die kaptein kom” voorgelees deur Veronica Geldenhuys.
37 keer meer kinders kan van wanvoeding sterf as van Covid-19, meen verslag
Daar is ʼn beduidende verskil in die infeksiefataliteitskoers van Covid-19 vir mense jonger as 50 jaar vergeleke met mense 50 jaar en ouer, en daarom moet verskillende strategieë vir verskillende ouderdomsgroepe ontwikkel word, luidens die verslag.
Só kom boekbedryf lesers tegemoet tydens inperking
Uitgewers maak op verskeie maniere ʼn plan om lesers gedurende die afsonderingstydperk by te staan. Lees hier waar jy gratis en billike leesstof kan kry.
Nuwe TV-kanaal vir leerders
Leerders sal deur middel van digitale televisie, aanlyn video’s op YouTube en ander platforms toegang tot dié materiaal verkry.
Talle polisiebeamptes vas vir korrupsie, omkopery
Die polisie in die Wes-Kaap het die afgelope week 13 polisiebeamptes vir korrupsie en omkopery vasgetrek. Brig. Novela Potelwa, polisiewoordvoerder van die Wes-Kaap, sê drie…
Bloem DBV red 53 verwaarloosde diere
“Die lewende katte het langs die dooie kat se lewelose lyk op die bed geslaap. Die eienaar het glo nie geweet die kat is dood nie.”
Luister in 3 minute: Sakeliga kritiseer nuwe inperkingsregulasies
In die jongste weergawe van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen, ʼn ontleder verbonde aan Sakeliga, die staat se vlak 4 van inperking, die Covid-19-skema wat nie volle salarisse betaal nie en kyk krities na nuwe inperkingsregulasies.
Hoe lyk Hollywood: Pienkvoete vir talle bekendes op pad; ‘The Amazing Spider-man’-akteur sterf
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
ToekomsVenster: Wat is ingeperk?
Jy is dalk nie so ingeperk as wat jy dink nie. Jy vlieg met arendsvlerke soos die Psalmdigter en die skrywer van Jesaja, en beleef die waarheid van God se Woord.
Afsondering: Tot 7 miljoen mense se werk in weegskaal
Indien die vooruitskattings ʼn werklikheid word, sal dit ʼn bykans ongekende katastrofe veroorsaak.
Foto’s: Groot geskarrel om R2 miljoen se kos af te laai, versprei
“Hierdie is ʼn reuseskenking in ʼn tyd van ongekende nood.”
SA weermag se ontplooiing in DRK verleng
Die jarelange konflik in die DRK het al sowat 6 miljoen lewens geëis.
Die wêreld in foto’s – 30 April 2020
In ʼn poging om die ingeperkte inwoners van Malabon in die Filippyne besig te hou, het ʼn groep jeugdiges hulle só vermaak.
Onafhanklike mediahuis sluit sy deure
Die mediahuis het die tydskrifte “Cosmopolitan”, “House & Leisure”, “Good Housekeeping” en “Women on Wheels” gepubliseer.
Covid-19 het geen invloed op SA’ners se geluk – verslag
Die afsonderingsregulasies en ekonomiese gevolge van Covid-19 maak Suid-Afrikaners egter moedeloos.