“Die verdriet van België” beslaan die tydperk tussen 1939 en 1947: vrede, oorlog, vrede. Louis Seynaeve is elf jaar oud en ’n leerling aan ’n Katolieke kosskool waar die nonne sy lewe regeer. Lees hier ‘n uittreksel uit die eerste hoofstuk.
Alles vir Donderdag 18 Junie 2020
Noodsaaklikheid van grense nou weer duidelik
Grense ten koste van mekaar lei tot konflik. Grense in belang van mekaar lei tot goeie bure wat mekaar vertrou en ’n gedeelde belang bevorder, skryf Jaco Kleynhans.
Kaapse vrou vertel oor ervaring met Covid-19
“Ek het vasgehou aan my geloof en deurentyd gebid, maar om ʼn positiewe gesindheid te behou is nie altyd maklik nie.”
Vermeende huisrower ontsnap uit polisieselle
ʼn Ondersoek is reeds van stapel gestuur om te bepaal hoe die verdagte uit aanhouding kon ontsnap.
Vryspraak: NP van Wyk Louw se nalatenskap vir ons tyd
Die Afrikaanse skrywer NP van Wyk Louw sou waarskynlik met gemengde gevoelens gereageer het op die beskrywing “volksbesit”. En tog is dit presies hoe mens hom 50 jaar ná sy dood op 18 Junie 1970 kan beskryf, skryf Carel Boshoff van die Vryheidstigting.
O griet! Gaan eers kinders se huiswerk na, vra ma
Een ma het ʼn voorbeeld gedeel waar haar kind se huiswerk skeefgeloop het.
Hartsiektelyers soek nie hulp weens vrese oor Covid-19
Mense vermy dit om uit te gaan weens vrese dat hulle moontlik die virussiekte kan opdoen. Hulle gaan soek ook nie mediese hulp wat hul lewe kan red nie.
Pa en seun by plaashek geskiet, beroof
Albei het skietwonde aan die bobeen opgedoen.
Bendelid vas vir moord, poging tot moord
Twee van Walter Williams, ʼn lid van die Nice Time Bozzas-bende, se slagoffers was minderjarig.
VSA, Franse Ope gaan voort, maar Federer-loos
“Ek sal my ondersteuners en die toernooie baie mis, maar ek sien ongelooflik uit daarna om almal weer aan die begin van die 2021-seisoen te sien.”
Gedig: Eerste sneeu
NP van Wyk Louw is vandag 50 jaar dood. Van sy bekende gedigte sluit in ‘Vroegherfs’, ‘Grense’ en die epiese gedig, ‘Raka’. Van Wyk Louw se gedig ‘Eerste sneeu’ kom uit “Vier gebede by jaargetye in die Boland”.
’n Riller wat jou wakker hou
Die leser bly deurentyd die vrae vra: “Wat as dit met mý sou gebeur het? Wat sou ék in dieselfde situasie gedoen het?”
Inperking knou Helpende Hand se kosblikkieprojek
Solidariteit Helpende Hand wil die regering vra om eerder positiewe riglyne en ondersteuning aan kleuterskole te bied, sodat kleuterskole die nodige voorsorgmaatreëls kan tref vir veilige heropening. Ons almal het die verantwoordelikheid om te sorg dat veral arm kleuters die nodige voeding kry.
Forensiese ondersoek na Knysna-munisipaliteit gevra
Daar word beweer dat watermeters in die dorp geïnstalleer is waarvoor die munisipaliteit nie begroot het nie.
10-jarige vermis in see
Die seun het saam met vriende in die hawe visgevang.
Afsondering ‘dien geen doel, het misluk’
Die DA sê daar kan nie veel vir die afsonderingstyd gewys geword nie en infeksies neem boonop toe.
Boek: Skadumagte
“Skadumagte” is die opvolg op Malene Breytenbach se roman “Bloedgrond” wat in 2011 verskyn het.
‘Huisrowers’ vinnig vasgetrek
Een van die familielede kon daarin slaag om in die huis weg te kruip en van daar af skote terug te vuur.
Skrumskakels gewoonlik goeie rugbyafrigters
Skrumskakels is gewoonlik regte kapokhaantjies. Hulle weet presies wat voor en agter aangaan en dis hoekom hulle goeie afrigters uitmaak, want hulle is kenners van die spel en duld geen onsin nie.
Resep: Haloumi-vingers met doopsous
“Glo my, almal gaan jou agterna vra wat die resep vir die doopsous is.”