Dít volg nadat die Gautengse LUR vir gesondheid gesê het die regering bespreek die moontlikheid.
Alles vir die maand Junie 2020
Rugby se kroonjuwele
Daar is sekere aanhalings, gesegdes en stukkies kommentaar wat altyd rugby se kroonjuwele sal bly.
SAPD rou oor afsterwe van senior beampte
Polisiebeamptes het Maandagoggend met ʼn skok van dié polisieleier se onverwagse dood verneem.
Vandag se sportnuus
Regering gee nasionale krieketspelers die groen lig om weer te oefen.
Gee jou masker jou velprobleme? Hier is raad
Mense wêreldwyd kla oro puisies en irritasie onder hul gesigmaskers.
Resep: Romerige hoendersop
“Niks is so bevredigend en koesterend soos goeie hoendersop nie.”
11 wenke vir ’n makliker werk-lewe-balans tuis
Daar word gereeld gepraat oor werk-lewe-balans en baie mense se definisie daarvan verskil, maar hoe pas ʼn mens dit toe wanneer jy van die huis af werk? Hier volg 11 wenke om seker te maak jy behou steeds jou werk-lewe-balans as jy van die huis af werk.
Vermeende ‘sosialemedia’-verkragter, moordenaar vas
Die man het sy slagoffers op sosiale platforms gelok.
Vier vas vir ‘smokkel’ van groot hoeveelheid sigarette
Die polisie het op altesaam 4 040 kartonne sigarette beslag gelê.
Covid-19-statistieke: Meer as 6 000 gevalle op een dag
Nóg 73 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Grootword
Toe ek verbitter was en veronreg gevoel het, was ek dom en sonder insig; soos ’n redelose dier het ek my teenoor U gedra. Tog was ek nog altyd by U, want U vat my aan die hand. (Psalm 21-23)
Landbou glo nie prioriteit vir Vrystaatse regering
Vrystaatse landbouers sal ook nie droogtehulp in terme van die nasionale ramptoestand ontvang nie.
Opruimingswerk begin ná kouefront in Kaapstad
Stad Kaapstad het met opruimingswerk begin ná ʼn verwoestende en erge kouefront die gebied Saterdag getref het
Covid-19: Dringende ingryping in Oos-Kaap nodig, meen DA
Die Oos-Kaapse gesondheidstelsel het die afgelope paar weke begin ineenstort en duisende lewens in gevaar gestel, meen die DA.
Ses vas oor diefstal by departement
ʼn Personeellid van die Noord-Kaapse departement van gesondheid en vyf veiligheidsbeamptes is Sondag in hegtenis geneem op aanklag van diefstal van staatseiendom.
‘Kwarantyn’: Pam is aangespreek oor m-woord, sê kykNET
Karen Meiring, direkteur van M-Net vir kykNET-kanale, het intussen reageer.
Covid-19: 73 onnies, 22 skoliere toets positief in Noordwes
“Skole moet ook stappe doen om inligting te versprei oor die siekte en die moontlike oordrag binne die skoolgemeenskap.”
Regter Zondo vra meer getuies oor staatskaping
Adjunk-regterpresident Raymond Zondo het Maandagmiddag ‘n oproep uit die hart gedoen op Suid-Afrikaners wat die land lief het en oor getuienis rakende staatskaping beskik, om na vore te kom en voor sy kommissie te getuig.
ToekomsVenster: ‘Laat daar lig wees’
Jou lewe en omstandighede mag vandag aan tye voor God se skepping herinner. Skep moed, die Here is steeds op die troon. Hy sal sy werk in jou voortsit en afhandel.
Petrusburg-plaasaanval: ‘Ek het net heeltyd aan my seun gedink’
“Hulle kon als steel, maar moes net ons lewe spaar.”