Vlak 3 van die afsonderingsregulasies bepaal dat taxibestuurders tot 70% van die voertuie se kapasiteit beperk word.
Alles vir die maand Junie 2020
Stasiebevelvoerder met mes gesteek
Die stasiebevelvoerder het ’n oproep oor huishoudelike geweld in die polisiëringsgebied ontvang.
Uitheemse indringerspesies al groter bedreiging – studie
Van dié spesies is giftig vir diere en veroorsaak gesondheidsprobleme by mense.
‘Spoorloos 2’ begin eersdaags op kykNET draai
“Dit speel in ʼn klein dorpie af, daar is ʼn verdwyning, daar is ʼn raaisel wat opgelos moet word en die verlede het ʼn groot invloed op die hede.”
Covid-19-samevatting: Meer as 10 miljoen gevalle nou wêreldwyd
Die VSA het boonop Sondag die 2,5 miljoen-kerf oorgesteek.
Covid-19: Dís hoeveel beddens in Gauteng kort
Die aantal beddens in Gauteng se kwarantynfasiliteite gaan nie ʼn duik maak in die provinsie se tekort aan hospitaalbeddens nie.
Petrusburg-plaasaanval: Bejaarde vrou se heup gebreek
“Dit het onwerklik gevoel. Dit is asof jy vir jouself sê dit kan nie wees nie,” vertel die familielid wat sy verminkte geliefdes in die plaashuis aangetref het.
4 vas oor miljoene rande se bedreigde plantspesies
Die verdagtes het die plante onwetend aan die polisie verkoop.
Lesufi gedagvaar vir laster
Lesufi word tot middel Julie gegun om aan te dui of hy die dagvaarding gaan teenstaan.
Sal Suid-Afrika baat vind by ʼn wêreldseisoen?
Wêreldrugby gaan op 30 Junie een van sy belangrikste besluite neem wanneer daar oor ʼn wêreldwye seisoen gestem word.
Die Sao Paolo-tronk het haar ‘heelgemaak’
‘n Gewese dwelmmuil vertel van haar lewe agter ‘n vreemde land se tralies en haar ommekeer daarna.
Djokovic gekap oor rampspoedige toer
“Novak se passie om iets goeds vir die tenniswêreld te doen, het waarskynlik al die wetenskaplike inligting verdoesel. Die toer was vir ʼn goeie doel gereël, maar die eindresultaat was rampspoedig.”
Verdagte vas vir moord op Cradock-vrou
Die verdagte was bekend aan Patricia Orpen voor haar dood.
MT Steyn-standbeeld van Kovsie-kampus verwyder
Die standbeeld sal na verwagting by die Oorlogsmuseum hervestig word.
Motorongeluk aan die Wes-Rand eis 3
Albei motorwrakke het aan die brand geslaan.
Covid-19-statistieke: Meer as 7 000 nuwe gevalle
Die meeste toetse is in dié stadium in die private sektor uitgevoer.
Gedagte vir die dag: ’n Goeie Herder
“Ek lê my lewe af vir die skape. Ek het nog ander skape, wat nie van hierdie kraal is nie. Ek moet hulle ook lei”. (Johannes 10:15-16)
Zondo-kommissie hervat werksaamhede
Die kommissie sal vandeesweek getuienis aanhoor oor beweerde korrupsie by ’n staatsinstelling.
(Ver)taaltameletjies, Venter en Geldenhuys vertel
Maroela Media het by twee vertalers, De Waal Venter en Kobus Geldenhuys, gaan aanklop om meer uit te vind oor hul jongste boeke en tameletjies wat hulle al tydens die vertaalproses teëgekom het.
1 sterf, 1 kritiek ná ongeluk by werkplek
Die mans het vermoedelik voor die voorval aan ʼn tenkwa gewerk.