Volgens die studenteraad word dié term met ’n koloniale geskiedenis verbind.
Alles vir die maand Junie 2020
Ramaphosa: Staak ‘stigmatisering’ van Covid-19-pasiënte
Ramaphosa sê die stigmatisering word veroorsaak deur onkunde en vrees om self die siekte op te doen – ʼn vrees wat nie ongegrond is nie.
Verbruikersake: As dit te goed is om waar te wees
Wat is ʼn piramideskema? Ina Opperman verduidelik en waarsku dat enigiemand wat by ʼn piramideskema betrokke is in die moeilikheid kan beland.
Jeug op fietse help bejaardes tydens afsondering
’n Student het ʼn sakeonderneming begin wat bejaardes help met hul inkopies tydens afsondering, en waarby die jeug van Langa terselfdertyd baat vind.
SA gholfspeler toets positief vir Covid-19
“Ek ervaar tans geen probleme nie en ek voel fisiek baie goed. Ek was verbaas en teleurgesteld toe ek my toetsuitslag sien.”
Covid-19: ‘Virus-voosheid’ gaan in stygende getalle gesien word
Daar was die afgelope ruk ook groot kommer oor die toename in getalle by skole.
Deurbraak ná ma ontvoer, vermoor is
Die vrou se eksman en ‘n polisiebeampte is onder meer in hegtenis geneem.
Foto’s: Jacaranda FM se e-konsert samel duisende in
“Goeie musiek en die ondersteuning van sake wat ons gemeenskap raak staan bo-aan Jacaranda FM se doenlys. Dit was ʼn voorreg om die twee te verenig om nie net te vermaak nie, maar ook ʼn helpende hand te kan gee waar dit die nodigste is.”
Boek: Die eekhorings kry stry
“Die eekhorings kry stry” is ’n boek met rympies oor mededeelsaamheid en om saam met ’n vriend oor enigiets te kan skaterlag. Dit is geskik vir kinders van drie tot nege jaar.
Covid-19: Nog meer gevalle in tronke
Nog 56 korrektiewe beamptes het sedert Saterdag positief vir Covid-19 getoets.
Restaurante wil binne 7 dae drank bedien
“Suid-Afrikaners het ʼn kultuur van drink saam met etes en deur dit nie toe te laat nie, doen die departement mee aan die inploffing van die bedryf.”
Gaan oud-rugbykaptein se woorde waar word?
Volgens hom kan ʼn hele geslag rugbyspelers verlore gaan.
Vandag se sportnuus
Franse klub se skatryk beleggers vry na Barrett.
Resep: Yskastert met malvalekkers en jogurt
Hierdie gereg staan in ʼn Maroela Media-leser se huis bekend as “Die Sondagmiddagtert”.
7 sterf in ongeluk naby Graskop
Tientalle ander mense is beseer.
Verbruikers gaan boet vir Nersa-foute oor kragtariewe
Nersa het verskeie berekeningsfoute in die bepaling van Eskom se tariewe gemaak.
Taxi’s moet ‘herbesin oor wetteloosheid’ – Mbalula
Santaco waarsku as enige taxi geskut word, die ander taxi’s summier gaan stilhou waar hulle ook al is totdat die taxi weer vrygestel word.
Gedagte vir die dag: Verwagting
Leef in verwagting dat die dag van God kom en beywer julle daarvoor … ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde wat God belowe het en waar die wil van God sal heers. (Petrus 3:12-13)
Covid-19-statistieke: Verwagte piek kom ál nader
“Ons glo dat Gauteng binne die komende dae die meeste Covid-19-gevalle gaan hê.”
Boeing begin met veiligheidstoetse op 737 Max 8-stralers
ʼn Verbod is verlede jaar op alle 737 Max-vliegtuie geplaas ná twee van die vliegtuie binne net ʼn paar maande met passasiers neergestort het.