“Ja, daar is trane wat oor my wange rol, en ek mis hulle al twee. Maar, daar is vrede in my hart en dié vrede kan net van Jesus Christus kom.”
Alles vir die maand Junie 2020
Nóg R21 miljard glo op pad na SAL
Die sogenaamde “nuwe SAL” sal in die eerste drie bedryfsjare glo teen ʼn verlies van amper R20 miljard bedryf word.
Boek: Moenie met ’n prinses mors nie!
“Moenie met ’n prinses mors nie!” wys dat meisies alles kan doen wat seuns doen, en dalk nog beter.
Is dit die einde van intimiteit?
Ek dink dalk ons behoud is om te géé en uit te reik. En nie net nou nie, maar ook wanneer die virus uitgewoed is. Soos ’n slim man een keer gesê het: “Daar is geen oefening vir die hart beter as om af te buk en iemand op te lig nie”.
Dís waarom skole nie Maandag kon oopmaak – minister
Die minister van basiese onderwys het self erken hulle kon beter beplan het.
Sir Ian McGeechan kies sy Bokke-vangers
“Itoje is my kaptein. Ek dink die Leeus kan beslis ’n gedugte eenheid onder sy vurige leierskap wees. Ek glo dat hierdie span oor meer as genoeg slaankrag in Suid-Afrika sal beskik.”
‘Droom-kompetisie’ vir aspirantsangers
“Jy gaan met ʼn klomp invloedryke mense werk. Jy gaan ʼn netwerk van mense in die musiekbedryf bou. Jy gaan toegang hê tot hul professionele raad en ervaring. Dit is moeilik om ʼn geldwaarde aan so iets te koppel, want dit is ongelooflik kosbaar.”
‘Rassistiese aanvalle’ op Dlamini-Zuma veroordeel
In die plasing word Nkosazana Dlamini-Zuma met ʼn dier vergelyk.
Kaalfiets met karakter
Dit is ’n ongelooflike lekker fiets om mee te ry en ek sal dag in en dag uit kan pendel met hom, skryf Brian Cheyne.
Sekerheidswagte ernstig gewond tydens patrollie
Die wagte was besig om die strate te patrolleer toe die rowers hulle oorval.
Regstappe begin oor Lily-mynramp
The People’s Dialogue sê elke poging wat tot dusver aangewend is om geregtigheid vir die families van die drie vasgekeerde werkers te verseker, is in die wiele gery.
Resep: 7-minuut-lemoenkoek
Maroela Media-leser Gerrit Steyn het hierdie maklike resep ingestuur. Hy sê die koek is heerlik en klam.
Kitch moes kies tussen Pienaar en Strauss; toe glip Robbie Brink in
Brink het sy rol baie goed besef en hoewel hy net twee kanse gekry het, het hy die wipwaentjierit met geesdrif aangepak.
Man doodgeskiet voor sy huis in PE
Die insittende van die voertuig het by die venster uitgeleun en begin skiet.
Vandag se sportnuus
Jonty sê AB is die beste veldwerker van alle tye.
Gautrein-bedryfsure verleng onder vlak 3
Streng gesondheid- en veiligheidsmaatreëls is ook ingestel.
Ramaphosa oor skole: Ouers, onnies en kinders se vrese te verstane
Pres. Cyril Ramaphosa het gesê geen skool moet heropen voor al die nodige voorsorgmaatreëls getref is nie.
Aandklokreël terwyl talle stede in VSA brand
Intussen word berig dat pres. Donald Trump na ʼn ondergrondse bunker gehaas moes word nadat honderde betogers buite die Withuis bymekaargekom het.
214 tronkbeamptes in W-Kaap toets al Covid-19-positief
Nxumalo het gesê in die Wes-Kaap het nog ses beamptes positief getoets en twee in KwaZulu-Natal.
Ramaphosa gevra om op te tree teen Dlamini-Zuma, ander ministers
Die DA het pres. Cyril Ramaphosa amptelik versoek om verskeie ministers, insluitend Nkosazana Dlamini-Zuma, te berispe en te dissiplineer oor hul traagheid om parlementêre vrae te antwoord.