Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand nuwe reëls rondom skole bekend gemaak te midde van die Covid-19-pandemie.
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Julie 2020
Video: Kyk president se toespraak op Maroela
Pres. Cyril Ramaphosa sal vanaand weer die land toespreek rakende die jongste verwikkelinge tydens die Covid-19-pandemie.
Organisasies bepleit joernalis se vrylating
Die organisasies versoek Ramaphosa ook om seker te maak dat joernaliste in Afrika gerespekteer sal word as noodsaaklike werkers tydens die Covid-19-pandemie en dat hulle nie in hegtenis geneem sal word as hulle hul werk doen nie.
Dagga kan baie geld vir SA maak, sê minister
Die ontluikende daggabedyf kan baie ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika beteken, sê die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize.
Video oor haai-aanval is toe vals nuus
ʼn Video wat wyd versprei is op Facebook met die titel “Young KZN man mauled by shark” is vals nuus.
Meer as 10 000 gesondheidswerkers in Afrika het Covid-19
Meer as 10 000 gesondheidswerkers in 40 Afrikalande het Covid-19 opgedoen, het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) Donderdag gesê.
Kaapstad: Grondbesettings bedreig behuisingsprojekte
Die stad se wetstoepassers neem die voortou om grond te beskerm, maar word oorweldig deur agt of meer grondbesettings wat daagliks plaasvind.
Gewildste Afrikaanse vermaak op Showmax
Floris Groenewald, Maroela Media se eie Fliekvlooi, het ʼn lys saamgestel van vanjaar se gewildste Afrikaanse inhoud op die stromingsdiens Showmax.
Konstruksiewerker val drie meter ver
ʼn Konstruksiewerker is Donderdag dringend na ʼn hospitaal in Gauteng geneem ná hy ongeveer drie meter ver geval het.
ToekomsVenster: ’n Geseënde lewe
Die teks sê ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.
Restaurante wil ‘informeel’ met Ramaphosa vergader
Die vereniging waarsku dat indien daar nie dringend ingegryp word nie, die bedryf binnekort heeltemal tot niet sal gaan.
Covid-19: Oos-Kaap benodig beddens, personeel, suurstof
Die minister het hom ook uitgelaat oor die onlangse BBC-dokumentêr wat die haglike omstandighede van sommige Oos-Kaapse hospitale uitwys.
Rentekoers verder verlaag
Die Reserwebank het die rentekoers Donderdag vir die vyfde keer vanjaar verlaag.
Chopin, skilderye in aanlyn uitvoering
In die Brooklyn-teater se jongste aanlyn uitvoering sluit Wessel van Wyk se vertolking van Chopin se komposisies en skilderye deur Elizabeth Riding by mekaar aan. Die uitvoering vind op 24 Julie plaas.
Polisiebeamptes in hof vir korrupsie, diefstal
ʼn Administratiewe klerk van die polisie se honde-eenheid het glo ʼn valse voorskrif gebruik om medikasie in die hande te kry.
Gautengse premier herstel van Covid-19
Verskeie ander hoës in die provinsiale wetgewer het intussen ook herstel.
Ramaphosa spreek weer vanaand die land toe
“Die president se toespraak volg ná ʼn aantal vergaderings van die kabinet en die nasionale Covid-19-bevelsraad.”
Polisie skiet twee dood tydens rooftog
Die ander verdagtes het op die vlug geslaan en een van die beamptes het hulle agternagesit.
E-konsertgids: Monique Steyn, Jakkie Louw sing dié naweek aanlyn
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Boer vir tweede keer op plaas aangeval
Die aanvallers het vuurwapens op hom gerig en hom ook met ʼn tou vasgebind.