“Ons het niks om weg te steek nie.”
Alles vir Maandag 3 Augustus 2020
Dwelmmuil-kat ontsnap uit tronk
ʼn Kat, wat met dwelmmiddels en SIM-kaarte betrap is, het uit ‘n hoësekuriteitgevangenis ontsnap.
OB oorval deur Covid-19-verwante klagtes
Ondersoeke hou onder meer verband met beweerde tenderongerymdhede, die uitbetaal van toelae, die toestand van kwarantyngeriewe en ʼn versuim om dienste te lewer.
Korrupsie – Op pad na die slegste van Suid-Afrika
Korrupsie en patronaatskap is tans die enigste gom wat die kaders bymekaarhou.
Nuuskommentaar: Verpolitiseerde sport laaste spyker in doodskis van Suid-Afrikanisme
Met die BLM-kwessie wat by nasionale sport ingesleep is, is die vraag dan of dit steeds die tuiste van sogenaamde Suid-Afrikanisme gaan bly.
Kommer oor kleuter se wonde ná hond-aanval
“Hy is moeilik en huil baie.”
Covid-19-tenders: Ramaphosa moet self in parlement kom sê
“Ondanks Ramaphosa se leë beloftes het korrupsie reg onder ons neuse gebeur.”
Covid-19: Hernude streng maatreëls vir Melbourne
ʼn Noodtoestand is Sondag in die staat Victoria afgekondig en die meeste kleinhandelaars, winkels, kroeë en hotelle is beveel om hul deure vir die volgende ses weke te sluit.
Internasionale oorsig: Virus en ekonomiese krisis gaan nie gou wyk
Daar is die afgelope week ’n beroep op die VSA en ander lande wat deur die pandemie geraak is, gedoen om meer indringend vrae te vra oor presies wat laat verlede jaar in Wuhan gebeur het.
Zim-ambassade kap EFF oor uitlatings
Die EFF het behoorlik uitgevaar teen Zimbabwe se president oor die ondertekening van ʼn vergoedingsooreenkoms met wit boere.
Hardebaard-avontuurfiets ook reg vir pendel
Is jy op soek na ’n ordentlike vrotpadfiets wat jy ook vir jou alledaagse pendel kan gebruik?
Steeds geen spoor van skubaduiker by Houtbaai
ʼn Grootskaalse soektog is vroeg Sondagmiddag na die man van stapel gestuur
Man sit lewenslank ná hy minderjarige verkrag
Die man is vas aan die slaap in die meisie se bed aangetref.
Duisende in Julie in Limpopo vasgetrek
Daar is gedurende die operasie op goedere van meer as R14 miljoen beslag gelê. Dit sluit in ’n lewende ietermagog en ’n luiperdvel.
Jagters mag dán oorslaap
Verblyf word nou vir jagdoeleindes toegelaat, maar …
Boek: Groot boeke oor fietse, vliegtuie en lorries
Het jy al ooit gewonder hoe die eerste fiets gelyk het? Of hoe die eerste wiel ontdek is? Dit is geskik vir kinders van nul tot ses jaar.
Resep: Blitsige boontjieslaai
ʼn Sonder-sukkel-bykos vir braaivleis.
Bestendige Louis se ideale voorbereiding
Oosthuizen het saam sesde geëindig nadat hy die laaste ronde in 68 houe voltooi het.
Nuwe vuurwapenamnestie: ‘Besit jou vuurwapen weer wettig’
Die vorige vuurwapenamnestietydperk, wat ook bedoel was vir ʼn tydperk van ses maande, is deur die Covid-19-pandemie in die wiele gery.
‘Hef drank- en tabakverbod nou op’
Daar word opnuut geëis dat die verbod op die verkoop van alkohol en sigarette opgehef word.