Twee mense het die ongeluk oorleef terwyl daar na nog ʼn persoon gesoek word.
Alles vir die maand Oktober 2020
Saru gelas ondersoek na jong speler se dood
Mark Alexander, Saru-president, het gesê die toernooi was strydig met Covid-19-regulasies omdat amateur-rugbywedstryde vir die res van die jaar afgelas is.
Kolonel begin getuig in Malema-aanrandingsverhoor
Venter het Woensdag getuig dat hy Malema en Ndlozi in geen stadium uitgelok het nie. Die twee het hom egter so hard gestamp dat hy teen ʼn waghuisie geval het.
‘Kamma-eiendomsagent’ vas
Die man het glo huise geadverteer wat nié te koop was nie en mense gekry om koopaanbiedinge te teken.
Voormalige ANC-hoë moet opdok oor sy k-woord gebruik
Suzanne Govender het die gewraakte woord in ʼn WhatsApp-boodskap gebruik wat later aan die lig gekom het.
AB gaan pajama-krieketreeks vir pajamadril misloop
Die De Villiers-egpaar verwag hul derde kind in die tyd wanneer die Big Bash League gespeel word.
‘Kapers’ vas wat vragmotor met drank teiken
Die vragmotor is naby Port Elizabeth van die pad af gedwing.
Prokureur onder vyf verdagtes vas vir ‘diefstal’ uit pypleiding
Die polisie het beslag gelê op 40 000 ℓ ruolie wat vermoedelik uit die pypleiding gesteel is.
Leon van Nierop se resensie: Rebecca
Aanbeveel as lekker Saterdagaandvermaak op Netflix.
Leon van Nierop se resensie: The War with Grandpa
As julle as gesin weer saam teater toe wil gaan en mekaar op die rug klap dat jou masker skoon windskeef sit daarvan, gaan geniet die vete tussen Oupa en kleinseun.
Boek: ‘Welkom by die museum – Planetarium’
‘Planetarium’ is die derde titel in die gewilde ‘Welkom by die museum’-reeks en volg op ‘Botanicum’ en ‘Dinosourium’. Dit is geskik vir kinders van nege tot 14 jaar.
Drie immigrasiebeamptes vas vir korrupsie
Die amptenare het glo duisende rande van ’n immigrant geëis.
Tshwane-hofuitspraak: Demokrasie in ‘ere herstel’
“Die provinsiale ANC-regering het weer eens ʼn welverdiende loesing in die hof ontvang weens sy siniese misbruik van statutêre magte om die demokraties-verkose koalisieregering van die stad te ondermyn.”
Resep: Sampioen-en-speksosaties
Hierdie sosaties is ʼn smaaklike voorgereg vir enige geleentheid.
#JongStemme: Die politieke skaakspel in Suid-Afrika
Maar met hierdie kwessie, soos in skaak, moet ons nie onsself in die verkeerde posisie plaas of van die hoofdoel afwyk nie, naamlik die beëindiging van plaasmoorde, skryf Vincent Geldenhuys, ’n derdejaarstudent aan die Universiteit van die Vrystaat.
Vandag se sportnuus
Seëvierende Jaguars storm na vierde Telkom-titel.
Ramaphosa in selfkwarantyn
“Die president het nes die ander gaste slegs sy masker verwyder toe hy geëet en die gaste toegespreek het.”
Só sien jy tekens raak dat jou troeteldier ouer word
Die goeie nuus is dat slim troeteldier-eienaars sommer dadelik die tekens van veroudering kan raaksien as hulle weet na watter klein veranderings hulle moet kyk. Maar selfs al word jou troeteldier ouer, kan hy of sy nou ʼn langer, gesonder lewe leef, danksy beter versorging en voeding.
BMW R 18 – Bielie van ’n bokser
Die BMW R18 is ’n ongelooflike mooi motorfiets om na te kyk en bewonder, maar ek het baie meer verwag van die ryervaring, skryf Brian Cheyne.
Luister: Wiele2Wiele raak grênd met die i10
Hierdie week vertel Wiele2Wiele jou meer oor Hyundai se nuwe Grand i10 en hulle gaan rits rond met Honda se Civic Sport-sedan.