In dié week se episode gesels die Podlitiek-span oor oudpres. Jacob Zuma se weiering om voor die Zondo-kommissie te verskyn, pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede en Eskom se 15%-tariefverhoging.
Alles vir Donderdag 18 Februarie 2021
Novak-kishou knak Karatsev
Negende Australiese Ope-titel wink vir die wêreld se voorste speler.
Zontes se 310-T2-buksie nog verder verbeter
Hierdie klein kosmetiese veranderinge maak die 310-T2 ’n baie aantreklike opsie in hierdie deel van die mark.
R10 000 beloning vir vermiste hondekind
In nóg ’n voorval het ’n ligte vliegtuig help soek na ’n vermiste rottweiler.
#JongStemme: Ken jouself voor jou baas jou ken
Maar wat beteken dit om jouself te ken? Het jy nodig om op ‘n meditasie-uitstappie te gaan, of om ‘n gapingsjaar ná skool te doen?
‘Dit was net genade van die Here’, sê Pretoria-pa ná aanval
“Ek het my oë toegemaak en my kop ʼn bietjie weggedraai en toe skiet hy.”
Uberskillz-super-apps bied nasionale verkoopsgeleenthede
Uberskillz is besig om ’n dinamiese, nasionale verkoopspan saam te stel met uitstekende en unieke geleenthede.
Nuwe minimumloon: Wat staan boere te doen?
Hier is boere se opsies om op die korrekte wyse van arbeiders ontslae te raak indien lone onbekostigbaar raak.
Annelien se kombuis: Stromboli
Met die aanbreek van die skooljaar begin ons weer die koppe skuif na heerlike kuiertjies en ook kosblikke.
Vryspraak: Dompel Zuma ons tans in ’n grondwetlike krisis?
As hierdie konstitusionele krisis nie die hoof gebied word nie, sal Suid-Afrika as betekenisvolle woord binnekort tot die verlede behoort.
Boek: Die duiwel maak my hart so seer
François Bloemhof se jongste boek is ʼn aweregse misdaadroman wat die genre op sy kop draai met ’n verveelde, werklose bleeksiel as hoofkarakter.
Am bly eers Hoofhaai, al is Kolisi in Durban
“Ek word nie soggens wakker en dink ek wil kaptein wees nie; inteendeel, ek is net mal daaroor om rugby te speel. Dit is die heel belangrikste vir my en daarom wil ek ’n Springbok wees.”
Jong vrou gevonnis ná moord op matrikulant
Die matrikulant het destyds net uit die skoolbus geklim, toe sy moordenares hom genader het.
Intellektuele eiendom is oral rondom ons
As jy dus iets ontwerp, skryf of skep – hou die volgende in gedagte en praat met ’n prokureur om seker te maak jou regte bly beskerm.
Vaalbesoedeling skend dié regte, aanbevelings gemaak
In die afwesigheid van tydige en doeltreffende reaksie van verskeie regeringsfere is Gauteng se belangrikste waterbron, die Vaalstelsel, heel moontlik onherstelbaar beskadig.
Tyd, daar is mos baie tyd…
Jy dink jy sal later tyd maak om te bel en te hoor hoe dit gaan. En hulle sien mos wat aangaan in jou lewe op Facebook. Of stuur gou ’n WhatsApp: “Ons gesels later”. Want daar is mos nog baie tyd.
Video: Vandale takel luukse motors
ʼn Groep mans het ʼn vertoonlokaal vol luukse motors binnegestorm en motors geëis.
Serena kom haar moses in Melbourne teë
Die 39-jarige Serena Williams se veldtog om haar 24ste Grand Slam-titel te verower is in die wiele gery.
Woede oor Facebook-nuusverbod in Australië
“Om ʼn hele land se toegang tot lewensbelangrike inligting in die nagtelike ure af te sny, is gewetenloos.”
Daily Maverick pos Jacques Pauw
Die redakteur van die Daily Maverick het lesers om verskoning gevra dat verkeerde inligting hulle bereik het en gesê daar sal ʼn hersiening oor die voorval gedoen word.