Die betrokke maatskappy is glo in die bestek van nege maande meer as R82 miljoen betaal om Covid-19-dienste aan die departement te lewer.
Alles vir Woensdag 24 Februarie 2021
Boere kan woeker met ‘rooi goud’ in droë streke
Suid-Afrika kan in die komende jare ʼn beduidende produsent en uitvoerder van saffraan, verreweg die wêreld se duurste spesery, word.
Polisie slaan toe op kapingsindikaat
Die sindikaat word al langer as tien jaar met verskeie kapings verbind.
Wie is baas van die ANC-plaas?
Die huidige interne burgeroorlog in die ANC kan uit verskillende oogpunte, almal geldig, beskou word, skryf Leopold Scholtz.
Begrotingsrede: Nóg lenings, skuld verwag
Veerkrag is wat nodig is om Suid-Afrika se ekonomie – en vuisvoos Suid-Afrikaners – weer aan die werk te kry.
Proteas se veelsydige kopseer
Waar is Suid-Afrika se veelsydige krieketspelers heen? “Ag, seker nie ver nie,” is ongetwyfeld die verkeerde antwoord hier.
Twee gevonnis vir aanval op bekende Stellenbosch-plaas
Die plaaseienaar se vrou is boonop deur die verdagtes ontvoer, maar kon daarin slaag om weg te kom.
Begrotingsrede: Hoër belasting verwag
Tito Mboweni, minister van finansies, lewer vandag sy begrotingsrede.
Tiger Woods wakker ná motorongeluk
Woods moes ’n operasie aan sy regterenkel en -voet ondergaan.
‘Meer geld vir veiligheid’ – Vrystaat Landbou
Vrystaat Landbou wil sien dat die volgende kwessies aandag geniet tydens Mboweni se begrotingsrede vanmiddag.
Liggaam op Tafelberg dalk dié van vermiste vrou
“Sy het die vorige dag vir my gesê sy wil Tafelberg toe gaan.”
Gedig: Saffraanpeer gee ‘n lekker stroop
Boerneef se gedig “Saffraanpeer gee ‘n lekker stroop”.
Die Senekal-suksesstorie
Dit moet een van die grootste suksesstories wees van die afgelope jaar of twee, skryf Freek Robinson oor inwoners van Senekal en Matwabeng wat die naweek in die township byeengekom het.
Einstein moet ligloop vir SA topmatrikulant
Reynhardt Buys het op die ouderdom van drie al koerant gelees.
‘Rower’ wat juweliers teister ná jare vas
Die man is glo sedert 2014 betrokke by rooftogte by verskeie groot winkelsentrums.
Dinge moet reg loop vir Verstappen
“Kyk, dinge het verlede jaar ’n bietjie vervelig begin raak toe Lewis die heeltyd met die louere weggestap het. Ek hoop van harte dat Max nou taaier weerstand sal kan bied.”
Kinnear-gesin verseker van geregtigheid
Lt.kol. Charl Kinnear se weduwee het ’n versoekskrif aan die komitee gerig met verskeie vrae rakende die ondersoek na haar man se moord.
Ivermektien en die man op die maan
Met ʼn vonkel in die oog skets hy hoe dit gebeur het dat die eerste man op die maan Ivermektien in Suid-Afrika bekendgestel het:
Boek: ‘Soldaat’ – Reynardt Hugo
Reynardt Hugo, akteur en sanger, is ’n suksesvolle jong man wie se lewe ’n getuienis is van hoe God ’n storie van verwoesting in ’n storie van hoop kan verander.
Resep: Broccoli-en-biefbredie
ʼn Lekker gereg vir die hele gesin!