Gegrond op Britse besoekersgetalle van 2019 kan Suid-Afrika se insluiting op die Britse ‘rooilys’ verliese van meer as R790 miljoen per maand beloop.
Lees meerAlles vir Sondag 29 Augustus 2021
Minnaar trap wéér na goud
Dit is die vierde keer in Greg Minnaar se roemryke loopbaan dat hy met die louere wegstap nadat hy ook in 2003, 2012 en 2013 die kampioenskap gewen het.
ANC-geldkrane toe; skarehulp nou al genade
Die ANC het op 12 Augustus ʼn skarehulpfonds gestig om geld in te samel.
MotoGP: Sesde plek vir Brad Binder, ook vir broer Darryn
Binder het 12de weggespring en gaandeweg tot sesde opgeskuif, waar hy geëindig het.
‘Rowers’ op heter daad betrap
“Een van die verdagtes het glo die personeellede in ʼn hoek van die winkel met ʼn vuurwapen aangehou terwyl die ander kontant en selfone gesteel het.”
Noem my Afrikaner, Afrikaanse, Nama
Hoewel die Namas hulle sterk met Afrikaners en Afrikaanses identifiseer, verdien hul eie kultuur ook om bewaar te word, glo Marais.
Pandemie ontneem nuwe pa’s van spesiale oomblik
Ma’s wat geboorte gee in staatshospitale voel beroof van dié uitsonderlike oomblik, aangesien pa’s weens die Covid-19-kwessie nie in die kraamsaal toegelaat word nie.
Helfte van skooljaar verlore
“Vir elke week wat leerders skooltyd verloor, verloor hulle sowat een en ’n halwe week van onderrig.”
Tyd is ryp vir nuwe bestuursmodel vir munisipaliteite – AfriForum
“Ons besef wel dat dit nou meer as ooit tyd is vir buitengewone ingrypings in munisipaliteite en vir ’n nuwe bestuursmodel vir munisipaliteite.”
Verstappen spring eerste in België weg
“Dinge is nooit maklik in nat toestande nie, maar ek voel heel goed. Weerstoestande kan egter verander en baie dinge kan gebeur,” het die Red Bull-renjaer gesê.
Motoris sterf ná hy by ongelukstoneel stilhou
“ʼn Derde persoon was ʼn motoris wat by die toneel stilgehou het. Hy is met sy aankoms dáár deur ʼn ander voertuig getref.”
Afrigter deel in Ntando se vreugde
Net vóór daardie merkwaardige laaste sprong het Cornelius ’n vinnige WhatsApp-boodskap na Mahlangu gestuur: “Ontspan. Moenie dinge oordink nie. Wees vreesloos en glo in jouself.”
Minister sê oor Oktober-vakansie
“Ons het wel besluit dat die verlore aantal skooldae op distriks- en skoolvlak ingehaal moet word, maar met redelikheid.”
‘Maar wat kan Jesus ons van leierskap leer?’
“Watter redes sou daar kon wees – behalwe ons geloof in Hom – om Jesus as ʼn voorbeeld van leierskap in vandag se moderne konteks voor te hou? Die antwoord is relatief eenvoudig.”
Internasionale oorsig: Gemengde nalatenskap vir pragmatiese Merkel
Hoewel Merkel ’n blywende invloed op Duitsland gehad het, is haar nalatenskap gemeng.
Bloed in vermiste Pta-man se bakkie gevind
Volgens die polisie in Noordwes is daar bloed in die bakkie gevind.
Foto’s: Prentjiemooi sneeutonele in KZN
Inwoners in Hilton, sowat 30 km van Durban, was veral opgewonde oor ligte sneeu wat in dié dorpie geval het, aangesien dit allermins ’n alledaagse verskynsel vir hulle is.
Covid-19-statistieke: Minder nuwe infeksies
Nog 10 173 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Oud-SA’ner nou trotse lid van VSA-vloot
Zenka Yodice het op Amanzimtoti grootgeword en dien nou in die Amerikaanse vloot se ultramoderne P-8A Poseidon.
Curriebeker: WP klap deur in Pumas se gesig toe
Die WP moes met ’n bonuspunt wen om die deur in die Pumas se gesig toe te klap.