Die kind het saam met haar maats in die straat gespeel toe die verdagte haar na bewering weggelei het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 Desember 2021
Grondonteieningswetsontwerp afgestem
Altesaam 267 stemme was nodig vir ʼn tweederde-meerderheid, maar net 204 het ten gunste van die voorgestelde verandering gestem en 145 daarteen.
Juwele van Napoleon se Josephine vir miljoene opgeveil
Die mees versierde kopstuk – bestaande uit karneool, emalje en goud – is vir £450 600 (R9,6 miljoen) opgeveil, terwyl die ander een vir £126 000 (R2,6 miljoen) verkoop is.
Skok en meegevoel met sterftes by Sibanye-Stillwater
Altesaam 15 sterftes is vir die jaar by Sibanye-Stillwater se myne aangemeld.
Vrou tronk toe vir man se moord
Helen Mashaba het ná haar man se dood gebieg dat sy die meesterbrein agter sy moord is.
ToekomsVenster: God is hier teenwoordig
My God – die God van die Bybel – is vriendelik, sagmoedig, betroubaar, lankmoedig, vol deernis en begrip. Hy trek sy Vaderhand nooit van my terug nie.
Familie van Yolandi Botes hoop steeds op geregtigheid
Sewe maande later is die identiteit van die persoon wie se bloed in ʼn gastehuis in Kempton Park ontdek is, steeds nie bekend nie.
Organisasies oorweeg appèl teen Shell
Intussen het ʼn niewinsgewende organisasie en plaaslike gemeenskappe aan die Wildekus besluit om nóg ʼn dringende interdik teen Shell in te dien.
Inkrimping van landbousektor ‘net tydelik’
Die inkrimping van Suid-Afrika se landbou-ekonomie was ʼn verrassing, maar sal nie die voorspelde algehele groei van dié sektor in 2021 belemmer nie.
‘Goeie vordering’ met herstel van gebrande substasie
Talle inwoners van Pretoria-Oos sit al byna ’n week sonder krag nadat die Mooikloof-substasie aan die brand geslaan het.
Onderwysers verdeeld oor verpligte inentings
Die meeste onderwysers meen dat die inenting veiliger werksomgewings skep en tot die bekamping van die virus sal bydra.
Ekonomie krimp met 1,5%
Dié inkrimping, sê Statistieke SA, kan aan die Julie-onluste toegeskryf word.
Shosholoza Meyl-treindiens betyds vir Kersfees hervat
Die diens is in Maart vanjaar weens die voortgesette Covid-19-pandemie opgeskort.
Afrikaansbehepte Lesufi ruïneer onderwys vir almal
Dit is tyd dat Lesufi sy haat vir Afrikaanse skole laat vaar en sy werk begin doen.
Ford belê groot om V6-enjin in SA te bou
Ford het nog ʼn reusebelegging aangekondig in afwagting van sy nuwe Ranger wat in 2022 bekendgestel word.
270 000 entstowwe reeds weggegooi
Covid-19-entstowwe van nagenoeg R83 miljoen is glo vanjaar by die drein af weens “vermybare vermorsing”.
Blitsbokke maak steeds trots
Vier Suid-Afrikaners in Dubai-droomspan opgeneem.
Weghol-bagasie laat internet giggel
“So dís wat met verlore bagasie gebeur!”
‘Komiese huweliksberading’ in ‘Groet die Grotman 2’
“Mans en vroue lag vir mekaar in ‘Groet die Grotman 2’ en dis juis wat hierdie produksie so gewild en sterk maak.”
Foto’s: Petrolbom na trok geslinger
Die bestuurder van die vragmotor kon deur die passasiersdeur uit die voertuig ontsnap, voordat dit heeltemal uitgebrand het.