“Kom ons wees eerlik met mekaar: Ierland is tans die voorste span ter wêreld, terwyl Italië 12de op die punteleer is. Ons behoort die Italianers in Rome te klop.”
Alles vir Dinsdag 21 Februarie 2023
Baba wat uit puin gered is met familie herenig
“Sy is nou een van my kinders.”
Israelse rugby oorweeg regstappe teen Saru
Die Israelse Rugbyunie het ʼn ultimatum aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gestel oor sy besluit om ʼn uitnodiging aan die klub Tel Aviv Heat terug te trek.
Koebaai e-tol, maar wie gaan skuld betaal?
Die Gautengse premier Panyaza Lesufi het weer gesê die e-tolstelsel is iets van die verlede. Die stelsel bly egter steeds aktief, met motoriste wat nog hul rekeninge ontvang en geen verduideliking oor waar die geld vir die stelsel se skuld vandaan gaan kom nie.
Baie kla oor installasie van sonpanele
Honderde klagtes is die afgelope jaar oor onder meer swak vakmanskap, swak dienslewering en veiligheidstandaarde ontvang.
Haastige Max weer onder Laureus-benoemdes
Die Nederlandse F1-ster sal sake teen Kylian Mbappé, Lionel Messi, Rafael Nadal en Mondo Duplantis vir Laureus se sportman van die jaar-toekenning uitspook.
Oppiwa-fees kry nuwe gedaante
Luister gerus ook hoe Nataniël jou persoonlik uitnooi. Dié Weskus-fees is soos ’n vet snoek in Julie of ’n bielie-galjoen in Desember, en dis ’n grote wat jy nie durf laat wegkom nie!
Oudpresidente se haarlokke op pad na die ruimte
George Washington, John F. Kennedy, Dwight D. Eisenhower en Ronald Reagan is op pad na die buitenste ruim.
Busdienste vrees geweld tydens taxi-stilstand
Die busdiens Golden Arrow het reeds ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) gedoen dat busse in die Wes-Kaap nie Woensdag geteiken word nie.
Lesufi se grootse plan om Gauteng te red
Plonsswembaddens by kleuterskole, tegnologie wat koeëls volg, ʼn staatsbank en e-paniekknoppies vir inwoners is net sommige van die planne wat die Gautengse premier in sy provinsiale rede bekend gemaak het.
Op sy 146ste verjaarsdag gee Totius steeds raad
Vir Totius is die skool nie ʼn dooie meganistiese “ding” nie, maar ʼn lewende organisme wat sy “lewenswet en sy kwaliteite in homself dra en met hom saamdra”.
Deon Meiring se liedjies ‘opreg soos gebede’
“In die wynlande praat hulle van ʼn versnit. Hierdie album is ʼn viersnit. Elkeen van die liedjies het beslis ʼn diep, geestelike oorsprong.”
Minke Brits debuteer op Top-20
Bernice West kraai vandeesweek weer koning op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Dis maak of breek vir Proteas
Die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan moet vanaand vir Bangladesj in Kaapstad wen as hulle vir die halfeindstryd van die T20-Wêreldbeker wil kwalifiseer.
Landbou soek daadwerklike optrede ná begrotingsrede
“Die land se boere het werklike en praktiese begroting- en fiskale maatreëls nodig om in hul nood gehelp te word.”
Meer vroueleiers klim leer, maar vat weer pad
Luidens die 2022 Women in Business-verslag wat deur Grant Thornton gepubliseer is, is daar ʼn toename in vroue in senior bestuursrolle reg oor die wêreld. Die verslag verskaf belangrike insigte van 10 000 organisatoriese leiers in 29 ekonomieë.
Boekoorsig: ʼn Troostante se gids vir gesonder verhoudings
Hierdie praktiese gids is propvol weldeurdagte raad en wenke vir diegene wat hulle verhoudings wil dokter.
Geheime trappie by Senotaaf van monument onthul
Gaste het om die senotaaf saamgedrom om te sien hoe die trappie vir die eerste keer in dekades oopgeskuif word.
Williams se bedanking al week lank geldig
Die Tshwane-burgemeesterskomitee moes gevolglik Maandagaand om middernag ontbind.
Studente sorg weer vir Varsity-pret
Die eerste salvo’s van die 2023-Varsitybeker is afgevuur, met die Shimlas, Maties, Wits en die NWU wat hul wedstryde gewen het.