Die man se bure het ʼn harde slag gehoor en ondersoek gaan instel.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Man been kwyt ná dokters hom ontslaan
Johann Dettmann moes boonop in die teater luister hoe hulle sy been afsaag terwyl hy by sy volle positiewe was, met net ʼn epiduraal om te verhoed dat hy iets voel.
Etlike ure oor om 4 000 leerders te plaas
Die spertyd vir skoolplasings in Gauteng is reeds met ʼn week verleng.
Ope brief aan Ramaphosa oor Afrikaans
In die brief spreek die Afrikaanse Taalraad sy kommer uit oor die taalbeleid wat Afrikaans as ʼn nie-inheemse taal afmaak.
FW de Klerk Sondag amptelik gegroet
ʼn Nasionale routydperk van vyf dae is van 17 November vir De Klerk ingestel, waartydens die landsvlag halfstok gehang het.
Dragtige renoster in privaat reservaat gestroop
Vier renosters is Woensdagaand gestroop terwyl ʼn vyfde een ure lank soek was.
Skietvoorvalle in Kempton Park eis twee
“Twee mans is binne die motor aangetref. Hulle het skietwonde opgedoen.”
Kersfees kom vroeg vir baba met hartdefek
“Om ons seun by die huis te hê is die beste Kersgeskenk waarvoor enige ouer kan vra.”
Themane se moordenaars skuldig
Vier skoolseuns is skuldig bevind op aanklag van moord omdat hulle Thorisa Themane aangerand het met die doel om hom dood te maak.
‘Saak het té lank gesloer,’ sê Kymie du Toit
“Ek sal aanhou veg en baklei totdat geregtigheid seëvier. Maak nie saak wat of hoe moeilik die pad nog mag wees nie.”
Nedlac se aanbeveling oor inentings ‘ontstellend’
“Die kwessie van verpligte inentings veroorsaak verdeeldheid in samelewings wêreldwyd, en ’n verkeerde besluit kan tot die ineenstorting van die Suid-Afrikaanse samelewing lei.”
Themane-moordverhoor skop af
Ses skoolseuns het ook Woensdag in die beskuldigdebank gestaan in verband met Thoriso Themane se moord in 2019.
Skoen lei polisie na vermoorde kind se liggaam
Die kind het saam met haar maats in die straat gespeel toe die verdagte haar na bewering weggelei het.
Grondonteieningswetsontwerp afgestem
Altesaam 267 stemme was nodig vir ʼn tweederde-meerderheid, maar net 204 het ten gunste van die voorgestelde verandering gestem en 145 daarteen.
Skok en meegevoel met sterftes by Sibanye-Stillwater
Altesaam 15 sterftes is vir die jaar by Sibanye-Stillwater se myne aangemeld.
Vrou tronk toe vir man se moord
Helen Mashaba het ná haar man se dood gebieg dat sy die meesterbrein agter sy moord is.
Familie van Yolandi Botes hoop steeds op geregtigheid
Sewe maande later is die identiteit van die persoon wie se bloed in ʼn gastehuis in Kempton Park ontdek is, steeds nie bekend nie.
Onderwysers verdeeld oor verpligte inentings
Die meeste onderwysers meen dat die inenting veiliger werksomgewings skep en tot die bekamping van die virus sal bydra.
Metropolisie wat Kymie du Toit aftrek, aangekla
Die betrokke lede van Tshwane se metropolisie word nou van aanranding aangekla.
Egpaar op lughawe deur ‘polisie’ beroof
“Die motor wat die egpaar agtervolg het, het ’n paar minute later blouligte aangeskakel en die egpaar van die pad laat aftrek.”