Winde van 125 km/h met rukwinde van 155 km/h word tydens tifoon Vamco verwag.
Lees meerAlles deur die skrywer Reuters
Trump sit groot regstryd voort
Die Amerikaanse prokureur-generaal het intussen aangevra dat beweerde verkiesingsongerymdhede ondersoek word terwyl die hoof van die verkiesingsbedrogeenheid bedank het.
Nuwe Covid-19-entstof ‘90% doeltreffend’
“Die data oor doeltreffendheid is werklik indrukwekkend. Dit is beter as wat enige van ons verwag het.”
‘Ons gaan wen,’ sê Biden wyl Trump beloof om aan te hou veg
Pres. Trump het intussen gesê hy glo Amerikaners verdien volle deursigtigheid rakende alle stemtellery en verkiesingsertifisering.
‘Verkiesing nog nie verby nie’
“Biden vertrou op hierdie state vir sy valse aanspraak op die Withuis, maar sodra die verkiesing finaal is, sal president Trump herkies word.”
Biden al nader aan Withuis; Trump beweer verkiesing word ‘gesteel’
Biden het in reaksie gesê demokrasie is soms morsig en het mense gevra om kalm te bly. “Soms vereis dit ook ʼn bietjie geduld.”
VSA op hete kole voor verkiesingsuitslag
Daar was betogings in verskeie stede. Die meeste daarvan was vreedsaam.
VSA-verkiesing: Trump probeer laatstemmery in hof stuit
Talle betogers het intussen die strate in verskeie Amerikaanse stede waaronder Philadelphia in Pennsilvanië ingevaar en eis dat alle stemme getel geword.
VSA-verkiesing nog onbeslis
Die uitslag van die Amerikaanse presidentsverkiesing is nog in die weegskaal met ʼn paar state waar die uitslag binne die volgende paar uur of dae bekendgemaak sal word.
Orkaan saai verwoesting in Sentraal-Amerika
Orkaan Eta word bestempel as een van die kragtigste storms om Sentraal-Amerika in jare te tref.
Meer as helfte van passasiers op boot verdrink
“Ons verwag dat nog liggame gevind gaan word.”
Nederland verskerp ook afsonderingsmaatreëls
Nederland volg die voorbeeld van Engeland, Frankryk, Duitsland en verskeie ander kleiner Europese lande wat byeenkomste én mense se bewegings die afgelope paar weke weer streng beperk het.
Trump wil hoogste hof toe oor stemtellery
Pres. Donald Trump wil hom op die VSA se hoogste hof beroep om die stemtellery van Dinsdag se presidentsverkiesing te betwis.
Wene-terreur: Dodetal styg tot vyf
Die aanvaller wat doodgeskiet is, was glo ʼn simpatiseerder van die Islamitiese Staat.
Wene: Twee dood in ‘terreuraanval’
“Dit is Oostenryk se moeilikste dag in baie jare.”
Driejarige ná aardbewing uit puin gered; dodetal styg
ʼn Driejarige dogtertjie is Maandag in Izmir in Turkye uit die puin van ʼn ineengestorte gebou gered, amper drie dae ná die aardbewing in die Egeïese See.
Britte weer ingeperk
Die maand lange inperking in Engeland wat dié naweek deur premier Boris Johnson aangekondig is, kan selfs nog verleng word.
Aardbewing: 70-jarige ná 33 uur van onder puin gered
Die dodetal staan nou op 62.
Ses verdagtes in aanhouding ná ‘terreuraanval’ in Nice
Daar word vermoed dat die aanvaller slegs twee dae voor die aanvalle Nice via Italië binnegekom het.
Man steek glo 2 met swaard in Kanada dood
Die aanvaller het Middeleeuse klere aangehad ten tyde van die aanval.