Die verwoestende brand wat verlede naweek in Kaapstad uitgebreek het, is geblus.
ToekomsVenster: Kom tot rus in God
Om tot rus te kom en kalmte te vind is een van die diepste behoeftes wat elke mense het.
Gedagte vir die dag: Standvastig in versoeking
Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet. (Jak 1:12)
Gedagte vir die dag: God se goedheid duur lewenslank
Waarlik, sy toorn duur net ’n oomblik, maar sy goedheid lewenslank. Gisteraand was daar nog trane en vanmôre lag ek al weer. (Ps 30:6)
Gedagte vir die dag: Sonder raad
Het ek nog die krag om dit uit te hou? Kan ek nog geduldig op my einde wag? Self is ek tot niks in staat nie. Ek weet nie meer raad nie. (Job 6:11, 13)
ToekomsVenster: Mense met openheid
God verander ons deur ons denkraamwerke en ons maniere van dink te verander.
Goeie nuus: PE-polisie vang juweelrowers
ʼn Op en wakker polisiebeampte het Donderdag ʼn groep rowers se plan gefnuik om die Fishers-juwelierswinkel in die Greenacres-winkelsentrum in Port Elizabeth te beroof.
Gedagte vir die dag: Klein goedjies met ’n groot verrassing
Is twee mossies nie vir ’n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. (Matt 10:29)
ToekomsVenster: Mense wat deernis het
Waar daar liefde en deernis is, daar is God die Heer.
Goeie nuus: Ses kamma-polisiemanne in Johannesburg in hegtenis geneem
Ses mans is Woensdagaand in Langlaagte in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hulle hulself glo as polisiebeamptes voorgedoen het.
Goeie nuus: Oos-Rand-polisie vang vier kapers
Die Ekurhuleni-metropolisie het Donderdag gesê vier vermeende kapers is in Tembisa aan die Oos-Rand in hegtenis geneem.
Gedagte vir die dag: Geen groter liefde
God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. (Joh 3:16)
ToekomsVenster: Mense wat vertrou
Die wêreld het betroubare mense nodig sê Ds. Jannie Pelser.
Goeie nuus: Oud-polisiebeamptes, restaurantklante trek grypdief vas
ʼn Vermeende grypdief het Dinsdag in Pretoria sy rieme styfgeloop toe hy ʼn voormalige polisiekolonel se selfoon in ʼn besige restaurant wou steel.
Luister: Inskrywings vir Satch 2015 is nou oop
Dit is weer tyd vir die Suid-Afrikaanse Talentkampioenskap (Satch) se uitdunrondes en dansers, akteurs, modelle en musikante kan nou inskryf vir die kompetisie wat hulle die kans gee om hulle talent te toon te stel.
Goeie nuus: Pa red wonderbaarlik sy eie kind uit puttoilet
Inwoners van Tseseng naby Phuthaditjhaba in die Vrystaat het die mure van ʼn puttoilet afgebreek om ʼn pasgebore baba se lewe te red.
Gedagte vir die dag: Jy is ’n skaap!
Ons het almal gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop, maar die Here het ons almal se sonde op hom laat afkom. (Jes 53:6)
ToekomsVenster: Mense wat leerbaar is
Wanneer ons leerbaar is en ‘n gesindheid van lewenslange leer hetontdek ons algaande die diepte en omvang van ons identiteit in Christus.
Goeie nuus: Nelspruit-ontvoeringsdrama spoedig opgelos
ʼn Sesjarige seun is terug in sy ouers se sorg nadat hy Vrydag in Nelspruit, Mpumalanga, glo deur vyf mans ontvoer is.
Goeie nuus: Klein olifantjie maak ‘n groot verskil
Adventures with Elephants het onlangs ʼn klein handgemaakte houtborsspeldjie van ʼn olifant bekendgestel om geld in te samel vir navorsing by die Rory Hensman Olifant-Navorsingseenheid.