“Trek uit dié liederlike vuil klere van hom.” Vir Jesua het hy gesê: “Ek het jou jou oortredings vergewe en Ek gaan vir jou skoon klere aantrek.” (Sagaria 3:4)
ToekomsVenster: Die dag toe almal saamstaan
Moenie die dag van klein dinge geringskat nie.
Gedagte vir die dag: Vanselfsprekend?
Wanneer Timoteus kom, moet julle hom by julle laat tuis voel, want net soos ek, doen hy ook die werk van die Here. Niemand moet op hom neersien nie. (1 Korintiërs 16:10-11)
Gedagte vir die dag: Wonderwoord
So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het. (Jesaja 55:11)
Gedagte vir die dag: Waarskuwing
“Hierdie dinge sê ek vir julle sodat julle nie afvallig word nie”. (Johannes 16:1)
ToekomsVenster: Ons kon dit nie so los
Ons gebed dat “die Koninkryk van God op aarde sal kom” is toe veel meer prakties, alledaags en gewoon as wat meeste van ons gedink het.
Aanlyn reisdag: Besoek die vervolgde kerk
Enigiemand wat dié geleentheid bywoon, kan uitsien na die getuienisse en sal geïnspireer word om saam met Geopende Deure te reis om hul vervolgde familie te ontmoet.
Gedagte vir die dag: ’n Enigste troos
Troos mekaar dan met hierdie woorde. (1 Tessalonisense 4:18)
ToekomsVenster: Die gesig van armoede
Ek wonder wat sou Jesus gedoen het?
Gedagte vir die dag: Let op jou hart
Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen. (Spreuke 4:23)
ToekomsVenster: Jy straal met God se teenwoordigheid
Raak mense van God bewus as jy die vertrek binnestap?
Gedagte vir die dag: Vra wat jy nodig het
Julle vaders – as julle kinders vir ’n vis vra, gee julle dan vir hulle ’n slang? Of as hulle ’n eier vra, gee julle dan vir hulle ’n skerpioen? Natuurlik nie! As julle sondige mense dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader die Heilige Gees gee vir hulle wat Hom vra. (Lukas 11:11-13)
ToekomsVenster: Wie is jou naaste?
Ons staan almal aan die ontvangkant van genade.
Gedagte vir die dag: Van sonop tot sononder
Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet die Naam van die Here geprys word. (Psalm 113:3)
ToekomsVenster: Vergifnis kan die toekoms verander
Vir wie is jy kwaad?
Watter Afrikaanse Bybelvertaling is die beste?
Watter Afrikaanse vertaling van die Bybel is die beste? En hoe verskil die direkte vertaling van ander vertalings? Elma Cornelius verduidelik meer hieroor.
Gedagte vir die dag: Die trane rol
Jesus begin toe huil. Jesus begin toe huil. Die Jode sê toe: “Kyk net hoe lief was hy vir Lasarus!” (Johannes 11:35-36)
Gedagte vir die dag: Tranedal
U het my ellende raakgesien. U het my trane opgevang. U het dit opgeskryf in u boek. (Psalm 56:9)
Gedagte vir die dag: Moeg geswoeg
Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. (Jesaja 40:28)
ToekomsVenster: Jy gooi nooit ’n ou notaboek weg
Die lewe gaan vinnig verby. Hoe lyk jou nalatenskap?