Sing vir die Here ’n nuwe lied! Sing vir die Here, almal op aarde! (Psalm 96:1)
ToekomsVenster: Die lewe is te kort
Haal uit die porselein. Die lewe is hier, nou, in dié oomblik en meer as dit het ek en jy nie noodwendig nie.
Gedagte vir die dag: Die Bybel is nie ’n slaappil nie
Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek. (2 Timoteus 3:16)
ToekomsVenster: Meer van die Here se ingesteldheid benodig
Suid-Afrika se hart is nie altyd so mooi nie en ek is daarby ingereken. Ons het meer van die Here se ingesteldheid en waarheid nodig.
Gedagte vir die dag: God is meer as wat ons van hom weet, maar hy is nie anders
Daar is drie dinge wat vir my te verbasend is, nee, eintlik is daar vier wat ek glad nie kan verstaan nie. (Spreuke 30:18)
ToekomsVenster: Hy het opgestaan!
“Hy is nie hier nie, Hy het opgestaan” staan geskrywe buite die tuingraf in Jerusalem. Jesus het opgestaan!
Paasfees-oordenking: ‘Daar is hoop’
“Jesus het opgestaan! Hy leef en daarom is daar hoop.”
Gedagte vir die dag: Kerk is nie ’n werkwoord nie, maar …
Julle is lede van God se huisgesin wat gebou is op die fondament wat die apostels en die profete gelê het. Christus Jesus is self die hoekklip. (Efesiërs 2:19-20)
Paasfees-oordenking: ‘Hy het die wêreld oorwin’
“Jesus gee vir sy dissipels – saam met ons – die waarborg van moeilike tye in die lewe. Maar ook die belofte dat Hy die wêreld oorwin het.”
Gedagte vir die dag: Moenie jou vinger hemelwaarts swaai nie
My Gees sal by julle bly soos Ek julle belowe het toe julle uit Egipte getrek het. Julle moet glad nie bang wees nie. (Haggai 2:5)
Paasfees-oordenking: ‘ʼn Goeie dag vir geloofsvrae’
“Jesus het gevra: ‘My God, my God, waarom het U my verlaat?’ Dalk resoneer dié vraag nou meer as ooit met jou en my.”
Gedagte vir die dag: Carpe diem vir die Here
Benut elke geskikte geleentheid, want ons lewe in slegte tye. (Efesiërs 5:16)
ToekomsVenster: Goeie Vrydag – Vrede met God, jouself en ander
Jesus het klaar betaal. Leef uit sy liefdesversoening en deel die vrede met ander mense.
Paasfees-oordenking: ‘Om geseënd te wees’
“Mag my en jou lig juis die helderste skyn wanneer dit donker is.”
Gedagte vir die dag: “Natan-eerlik” is broodnodig
Toe antwoord Natan vir Dawid: “Jy is daardie man! Die Here, die God van Israel, sê: ‘Ek het jou tot koning van Israel gesalf en jou uit die mag van Saul gered.’” (2 Samuel 12:7)
ToekomsVenster: ’n Taal wat almal verstaan
Trouens leer die Woord van die Here ons nie juis dat die liefde vrees oorwin nie?
Gedagte vir die dag: Toe loop sy anderkant die dood in die lewende Jesus vas
Jesus sê toe vir haar: “Moenie aan My raak nie, want Ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Gaan na my broers en vertel vir hulle: Ek vaar op na my Vader toe, wat ook julle Vader is, na my God toe, wat ook julle God is.” (Johannes 20:17)
ToekomsVenster: God praat
God praat met mense. Hy het ʼn strategie. Hy soek net na iemand wat die moeite sal doen om na Hom te luister en te doen wat Hy vra.
Gedagte vir die dag: Om in te pas
Toe vra iemand Hom: “Here, is dié wat gered word, maar min?” (Lukas 13:23)
ToekomsVenster: Verkondig die volle Evangelie
Hoe wil en kan God my gebruik om hierdie wêreld gestadig maar beslis deur my lewe en optrede te beïnvloed?