Hierdie herderspastei kry ʼn botterskorsiebolaag wat dit ʼn laerkoolhidraatopsie maak.
Sampioene help jou om gesond te bly
“Behalwe vir die feit dat dit ʼn goeie bron van proteïen, vesel, kalsium en vitamiene is, is sampioene ook ʼn fantastiese bron van anti-oksidante.”
Annelien se kombuis: Suikervrye gluten-energiestafies
Annelien Pienaar, voedselwetenskaplike en skrywer van die bekende resepteboek en blog Boerekos met ʼn twist, sê hierdie happies vorm deel van haar breinkos-kosblikhappies vir haar kinders as die dae lank raak met buitemuurse aktiwiteite.
SA whisky spog met internasionale pryse
My visie vir hierdie whisky was om verbruikers iets eg Suid-Afrikaans te bied, met ʼn 100% Suid-Afrikaanse graan en ʼn unieke dubbelverouderingstydperk van vyf jaar.”
Resep: Eenvoudige broodrolletjies
Hierdie resep is so eenvoudig dat selfs jong kinders dit kan maak. Dit hou hulle besig en terselfdertyd leer hulle ’n nuwe vaardigheid aan.
Kweek gesonde gewoontes tydens inperking
“Kom ons weer eerlik, ʼn bak aartappelskyfies voor die televisie is baie meer verleidend as ʼn handvol wortelstokkies!”
Resep: Kerrieskaappotjie
Skaapvleis wat lekker lank gekook is, baba-aartappels en wortel … kan jy dit al proe?
Afsondering: Leer kook met gratis aanlyn klasse
Kursusse in onder meer vleisgeregte, klassieke Franse kos, soetighede, souse, sjokolade en ontbytgunstelinge word vir 30 dae gratis aangebied.
Resep: Biltong-muffins
ʼn Maklike, laekoolhidraat-resep.
Annelien se kombuis: Bevriesing en voorraadkos
Annelien Pienaar deel gesonde praktyke om toe te pas teen voedselbederf.
Netflorist lewer vars groente en vrugte af tydens afsondering
Netflorist gaan van Maandag af vars groente en vrugte aflewer. Hulle beoog om ook later warm etes op hul spyskaart te plaas.
Resep: Bloukaas-en-botterskorsiehappies
Beproef gerus dié nuwe resep terwyl jy in isolasie is!
Domino’s Pizza sluit sy deure in SA
Die likwidering van Domino’s Pizza beteken dat die sowat 770 werknemers nou werkloos sal wees.
Resep: Ham-en-kaas-eier-voupakkies
Die perfekte ontbyt of ligte aandete.
Resep: Lekker seekossous
Vinnig en maklik!
Annelien se kombuis: Maak jou eie hand- en omgewingsreiniger
“Die mengsel van asyn en sekere essensiële olie het ʼn storie van sy eie wat in 1413 afspeel,” skyf Annelien Pienaar.
Resep: Biltong-en-sampioenrisotto
Risotto is die deftigste van alle tipes rys en dit verhef onmiddellik jou dis!
Resep: Kerrienoedelslaai met feta
Dié gereg is ʼn treffer!
Proe’toria: Waar kos en klank ontmoet
Saterdag 5 September is dit weer tyd vir verruklike geure en mooi klanke om te ontmoet. Feesgangers kan uitsien na Proe’toria by die Pretoria Botaniese Tuin waar van die land se voorste kunstenaars gaan optree en ʼn verskeidenheid unieke kosstalletjies jou gaan verlei.
Resep-video: Karamelkaaskoek
Amper geen afmetings is nodig vir hierdie maklike kaaskoekresep nie!