Regstreekse gesprek: Baie kundiges meen dat die oopstel van sakebedrywighede te min, te laat is; en dat die hoogtepunt van die Covid-19-pandemie en die laagtepunt van die ekonomie ons op dieselfde tyd gaan tref terwyl ons staatshospitale in elk geval steeds nie opgewasse is vir wat voorlê nie.
Amper ʼn derde van SA nou werkloos
Duisende werksgeleenthede het sedert 2019 verlore gegaan.
Aanvullende begroting: Geen nuwe belastings nóú verwag
Woensdag is ʼn geskiedkundige dag, met ʼn aanvullende begrotingsrede wat deur die minister van finansies, Tito Mboweni, gelewer gaan word.
Kleuterskool-saak tot dán uitgestel
Die departement van maatskaplike ontwikkeling het geen opponerende stukke ingedien nie en niemand het opgedaag om in die hof te verskyn namens departement nie.
Die rol van ‘politieke spoilers’ in nasionale en internasionale politiek
Wat gebeur waar SA internasionale konvensies onderteken en geratifiseer het, met bepalings wat grondgryp verbied, wat rassekwotas verbied en ’n aandklokreël vir regstellende aksie voorskryf?
Bankrooftogte, kaartbedrog neem toe – Sabric
Misdadigers raak al hoe meer geslepe om kliënte uit hul geld te bedrieg. Die Covid-19-pandemie het boonop nuwe geleenthede vir bedrog geskep.
AfriForum verteenwoordig Botswana-regering in hoëprofielsaak
Die Suid-Afrikaanse sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe word by die bedrogsaak betrek.
Malema-, Ndlozi-aanrandingsaak uitgestel
Malema en Ndlozi het na bewering in 2018 ’n senior polisieman in uniform aangerand.
Zuma-hofsaak: Saak dán aangehoor
Anders as gewoonlik was daar vandag weinig van Zuma se gebruiklike skare ondersteuners te sien.
Meghan Cremer: Só het gebeure glo verloop
Volgens die staat was die verdagte in Meghan Cremer se moord ’n werknemer op die perdeplaas waar sy gewoon het.
Foto’s: Jhb-gorilla kan weer ruik ná operasie
Dié operasie is die tweede van sy soort wat nóg op ʼn gorilla uitgevoer is.
‘Ek is nié ’n rassis’ – Schuster oor verwydering van films
Die komediant Leon Schuster meen hy is ʼn slagoffer van wat tans in Amerika aan die gang is.
Doen só aansoek vir leerders in Gautengse skole
Aanlyn aansoeke vir gr. 1- en gr. 8-leerders open Donderdag om 08:00.
Covid-19: Tygerberg-hospitaal digitaliseer intensiewesorgeenheid
Die digitalisering van die hospitaal se intensiewesorgeenheid (ISE) stel personeel in staat om pasiënte se lewensfunksie van ʼn afstand te monitor.
Bankteller steel glo by pensioenarisse
Die bankteller het glo maande lank geld uit bejaardes se rekeninge gevat.
Verdagte vas vir ‘sluipmoord’ op Valke-speurder
Lt.kol. Leroy Bruwer is vroeër vanjaar in sy motor buite Nelspruit doodgeskiet.
Covid-19: NWU-ingenieurs kry internasionale prys vir siftingtoestel
“In die kategorie vir ‘kontakopsporing’ wil ons graag vir prof. Leenta Grobler en haar span gelukwens met die uitstekende innovering wat hulle aangebied het. Dit is wonderlik om te sien hoe Afrika op die Covid-19-uitdaging reageer.”
Liggaam van tienermeisie in Philippi gevind
Die inwoners van Philippi het Sondag die strate ingevaar in protes teen die tienermeisie se moord.
Covid-19-statistieke: SA steek die 100 000-kerf verby
Tot dusver is 101 590 gevalle reeds in die land aangemeld.
Dogtertjie sterf toe ma haar met motor stamp
Die ma het haar voertuig uit die motorhuis getrek toe sy haar dogtertjie in die proses gestamp het.