Sakeliga het nou ook ʼn uiteensetting gegee van die regte van ondernemings, asook die oorblywende regulasies waaraan hulle moet voldoen.
Baba beseer in ongeluk buite Potchefstroom
Dit is die tweede ernstige motorongeluk die afgelope 24 uur waarby ’n kind betrokke was.
DA plaas druk op Dirco oor gestrandes in Mosambiek
Daar heers weke lank al onduidelikheid oor die byna 1 000 Suid-Afrikaners wat in buurlande gestrand sit.
Die wêreld in foto’s – 4 Junie 2020
Só herdenk Chinese die slagoffers van die Tiananmen-plein-slagting in Hongkong.
Verrinneweerde jakkals uit dieretroetelpark gered
Die DBV het ʼn lasbrief bekom ná ʼn anonieme wenk oor die jakkals se toestand.
Klag by MRK ingedien ná vrou in hospitaal sterf
“Dit is kommerwekkend dat al hoe meer bewerings van wanpraktyke en [klagtes oor] onbevoegde mediese personeel teen staatshospitale gemaak word.”
Klerksdorp-egpaar in hof vir wapens, ‘gesteelde goedere’
Die polisie het ʼn wenk ontvang dat die items glo uit die Barnald-egpaar se huis verkoop word.
OB kap terug ná hofuitspraak oor fluitjieblasers
Adv. Busisiwe Mkhwebane hou vol dat dit die polisie se grondwetlike plig is om veiligheid en sekuriteit aan burgers te verskaf.
Twee geskok by Eskom-substasie
Die mans was glo besig om aan die infrastruktuur by dié substasie te peuter.
Pa, 2-jarige kind in Bonteheuwel doodgeskiet
Die kind is na die Rooikruis-kinderhospitaal gehaas waar hy later aan sy beserings beswyk het.
Moordenaars van Baaise bejaarde gevonnis
Anne Smith is in Mei 2018 in haar huis in Kammapark met ʼn hamer aangeval.
Solidariteit doen regstappe oor Eskom-aandele
Die OBK se besluit beteken Eskom-skuld van ongeveer R200 miljard word afgeskryf ten koste van pensioenarisse.
Covid-19: Suid-Afrikaners toenemend honger, gespanne
Die navorsers het bevind Suid-Afrikaners is toenemend bekommerd oor hul geldsake en die uitwerking wat die Covid-19-pandemie en gepaardgaande afsonderingsregulasies daarop het.
George Floyd het Covid-19 gehad – verslag
Die drie ander polisiebeamptes wat betrokke was by Floyd se inhegtenisneming is intussen ook aangekla.
Deurbraak in Madeleine McCann se verdwyning
“Al wat ons nog ooit wou hê, is om haar te vind.”
Solidariteit wil hof toe oor kleuterskole
Die organisasies sê die versuim om kleuterskole te heropen maak inbreuk op kinders se reg op basiese onderrig, asook personeel se reg om ʼn inkomste te verdien.
Vier in hof vir gesteelde treinspore
Die spoorstawe van Transnet is miljoene rande werd.
Onderwys in gesprek: Terug skool toe
Is dit veilig vir jou kind om treug te keer skool toe? Wanneer mag leerders terugkeer en wat beteken dit as leerders nié kan terugkeer skool toe nie?
Landbou – die goeie en die slegte nuus
“’n Boer is aanpasbaar, juis weens die bedryf waarin hy is. Daar is soveel dinge wat boere steeds hoop gee. ’n Boer was nog altyd ’n hoopvolle mens, want seisoen ná seisoen hoop hulle op reën, of op goeie markpryse of op beter omstandighede.”
Nóg ʼn slag vir OB in hof
Mkhwebane het in 2018 aangevoer die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet betaal vir private veiligheidsdienste vir die twee fluitjieblasers.