Nog 37 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Zuma getuig ‘binnekort’ voor Zondo-kommissie
Die Zondo-kommissie se openbare verhore sal binne die volgende maand hervat.
Studentehulpskema gaan amper R2 miljard afskryf
Dié skuld is moontlik afkomstig van vorige NSFAS-begunstigdes wat kan betaal, maar nie doen nie.
Ma vas vir moord op sesjarige
Die ma het aanvanklik aan polisie gesê haar kind is uit die kar ontvoer.
Vuurwapenamnestie toe nie verleng
Intussen beweeg die hernuwing van vuurwapenlisensies teen ʼn slakkepas.
Vrystaatse boer kry 427 jaar tronkstraf vir bedrog, diefstal
Die klagte volg nadat Loggenberg meer as 2 000 beeste wat nie aan hom behoort het nie, verkoop en die geld op homself bestee het.
Die wêreld in foto’s – 3 Junie 2020
Só geniet Italianers die bekende kunswerke in Florence.
MT Steyn-standbeeld binnekort van kampus verwyder
Die UV het aangedui dat hy solank die nodige reëlings vir die hervestiging van die standbeeld gaan tref.
Covid-19: Gedwonge kwarantynregulasies geskrap
Die regulasies, wat as “irrasioneel en drakonies” bestempel is, was daarop gemik om almal wat positief vir Covid-19 toets onder verpligte staatskwarantyn te plaas.
Sukkelende boere wag steeds vir antwoord oor noodfonds
Van dié boere moes hul werkers afdank of boerderyaktiwiteite staak weens Covid-19.
Tulbagh-moord: Verdagtes dán in die hof
Roelof Botha se liggaam is Maandag gevind.
Bloedvlakke in Wes-Kaap gevaarlik laag
Traumagevalle het die afgelope paar dae weer begin toeneem, wat lei tot ʼn groter aanvraag na bloed.
ANC-burgemeester in sop oor ‘nasionalisering-twiet’
“Geen siening of idee wat die ineenstorting van die ekonomie steun, is ʼn beleidsposisie van die ANC nie.”
Buurtwagte: Versetpatrollie beplan
AfriForum verwag boonop ʼn toename in misdaad gedurende vlak 3 van die afsonderingstydperk.
Sigarette op weermagvoertuig versteek
Die verdagte het ʼn amptelike weermagvoertuig gebruik om die bokse te vervoer.
Afsondering: Maatskappye skuld miljoene aan stoorfasiliteite op hawens
“Ons is bewus van fakture wat reeds miljoene rand beloop.”
Nuwe klagstaat teen banke wat wisselkoers glo bewimpel
Die nuwe klagstaat gee meer besonderhede oor die bedrywighede van wat die Mededingingskommissie as ʼn “manipulasie-kartel” bestempel.
Jeanne Goosen sterf op 81
Jeanne Goosen is Woensdagoggend in die ouderdom van 81 oorlede.
Balieraad dalk ontbind
Dié vereniging wat al langer as ʼn eeu bestaan mag dalk sy deure sluit weens ʼn finansiële krisis.
Nog ʼn sikloon tref Indië
Dié sikloon is dalk die ergste sikloon om Moembaai sedert 1891 te tref.