Kom ons wees nou nugter. Min pa’s of manne gaan by “Mean Girls” aanklank vind.
ToekomsVenster: ’n Fokus op die belangrikste
Daar is egter ʼn tyd vir alles.
ToekomsVenster: Sy genade is onverdiend
Dit lyk asof ons ietwat verleë staan met genade. Trots weerhou ons daarvan om te aanvaar dat ons inderdaad niks kan doen om ons redding te bewerk nie.
ToekomsVenster: Ware vertroue is op God gerig
Waarom Hom nie by vernuwing vertrou in die jaar wat voorlê nie?
ToekomsVenster: ‘Net een ding’
Die digter sê dus dat sy fokus op die Here is. Hy wil die Here relevant beleef in alles waarmee hy besig is. Mag dit waar wees van ons lewe in 2024.
Luister: Musiek, klankbane is Wesley West se kos
“Ek is al van kleins af op ʼn nimmereindigende ontdekkingsreis van klanke.”
Luister: Raad vir daai eerste eksamen
ʼn Kind se eerste eksamenvraestel in gr. 4 is ʼn angswekkende tyd vir ouers en kinders.
Wiele2Wiele vat langpad met Scorpio-N
Vir die eerste program van 2024, vat Wiele2Wiele die langpad met Mahindra se Scorpio-N en gesels oor die Suider-Afrika deelnemers in die 2024 Dakar-ren.
Fliekresensie: Kyk sonder inspanning na dié boeiende romkom
Veel vir die oog, wol vir die brein.
Luister: Oudrugbyspeler sê hoe hy ‘Die Brug’ aanpak, wen
“Die maklike uitweg was dalk om te deel. Ek het besluit om die moeilike ding te doen deur te weet: dit is nie waarom ek ingeskryf het nie.”
Luister: Al singende wil Robert Bolton lewens red
Dié twee wêrelde is ver verwyder van mekaar af, maar dié sanger is dit eens: om ʼn paramedikus te wees is sy passie en musiek is sy droom.
Resensie: Moordraaisel netjies ontsyfer in donker, boeiende Britse reeks
Russell Tovey se karakter raak betrokke in ʼn moordsaak, maar nog erger, hy trou met die oorlede vrou se suster.
Luister: Lees my kind genoeg?
Leesgewoontes is dikwels iets waaroor ouers kopkrap.
Luister: Stigting wil onderwysers vereer
“Hierdie kompetisie is ʼn geleentheid wat ons vir kinders skep om te sê ‘my Juffrou of Meneer is die beste.’”
Luister: Orkes-maestro wat skole laat skitter
“Ek is baie trots op my kinders. Om met jong musikante te werk, is een van die groot vreugdes in my lewe.”
Luister: ‘My geliefde is in ʼn kultus: Wat nou?’
“Dit kan tot vyf jaar neem voordat daardie persoon weer weet wie hy of sy is. Wees sag met hulle.”
Resensie: Trompoppies afgemaai in ‘smulpaap-lekker’ Afrikaanse reeks
Marion Holm, wat groter en wreder met die tong is as meninge draak in ʼn sepie, swaai die septer, en wil sorg dat die trompoppies die beste in daardie spesifieke skool vaar.
Luister: Raad vir angstige gr. 1-ouers
“Tel jou kind op jou skoot, lees ʼn lekker storieboek. Moenie jou kind probeer klanke leer nie – dit is Juffrou se werk. Maak hulle net lus om te wil leer lees.”
Luister: Broers lewer getuienis oor ‘beste jare in kinderhuis’
“Mettertyd het ek begin besef dit is net nog ʼn huis met broers en ʼn huisma en -pa. Toe ek dit besef, het ek geweet dinge gaan oukei wees.”
Luister: Marita se ‘Laaste kans’ ʼn ode aan vriendskap
“Die gulheid waarmee ek met elke besoek in Suid-Afrika ontvang word, laat my opnuut besef waarom ek sal aanhou om in Afrikaans te skryf.”