Dié Swartwoud-koekstruif is ʼn wenner, veral as jy jou familie en vriende se asem hierdie Kersfees wil wegslaan.
‘Net koffie’ se pynappelkoffiekoek
Jy sal verbaas wees oor hoe goed die sappige pynappel en koffie mekaar in hierdie gelaagde pynappelkoffiekoek komplementeer.
Resep-video: Vrugtekoekies
As Kersfees in koekievorm geplaas kon word, dan is dit met hierdie resep! Daar is geen alkohol by hierdie koekies nie, so almal sal dit geniet.
Resep: Sitruskoekstruif
’n Egte somer-koekstruif vir ’n somer-Kersfees.
‘Net koffie’ se sjokoladesplinter-koffiekoekies
ʼn Blik vol tuisgebakte koekies vir Kersfees! Maak sommer nou al ʼn lys van al die bestanddele wat jy vir dié sjokoladesplinter-koffiekoekies nodig gaan hê.
Resep-video: Klapperkoekies
Hou die koekblikke hierdie Desember vol met dié heerlike klapperkoekieresep.
‘Net koffie’ se klapperkoffiekoek
Nie gaande oor klapper nie? Jy kan dit met gekapte pekanneute vervang en steeds aan ‘Net koffie met Henriëtte Marx’ se heerlike koffiekoek smul.
‘Net koffie’ se sjokolade-en-koffieroulade
Dié sjokolade-en-koffieroulade uit ‘Net koffie met Henriëtte Marx’ moet minstens 12 uur voor opdiening gemaak word.
Resep-video: Koffie-en-kondensmelkroomys
Daar is altyd ʼn goeie verskoning vir ʼn lekker koppie koffie. Met hierdie resep kan jy jou koffie op ʼn warm somersdag óók geniet.
Resep: Aarbei-mousse
‘n Heerlike somernagereg met regte aarbeie én aarbeilikeur.
‘Net koffie’ se sjokoladekoffiestaaf
‘Net Koffie’ se sjokoladekoffiestaaf met donker sjokolade en vingerbeskuitjies is eenvoudig genoeg dat die kleinspan ook ʼn hand kan bysit.
Resep-video: Ongebakte suurlemoenblokkies
Hierdie is ʼn lekker en vinnige resep om te maak as jy smag na ʼn soet peuselhappie wat nie té soet is nie.
Resep: Jogurt-ysies
Lente is in die lug en daarom deel ons ʼn heerlike en verfrissende resep, perfek vir die warm weer.
‘Net koffie’ se kruisementkoek
Sit terug en geniet ʼn sny van dié kruisementkoek saam met jou gunstelingkoffie.
Resep-video: Vergeet-jou-dieet-blokkies
Gooi jou dieet dié week by die venster uit!
‘Net koffie’ se pavlova
Jy kan enige van jou gunstelingvrugte vir dié pavlovaresep gebruik.
Resep-video: Blitsige modderkoekie
Dié Bar One-modderkoekie vat net 90 sekondes om in die mikrogolf te maak, en dis so maklik, kinders kan dit sommer sélf maak.
Resep-video: Maroela-melktert
Dié maklike melktert sal in enigeen se skedule pas!
Resep-video: Soettand-plesiertjies
Met hierdie muffin kry jy ’n soet verrassing as jy daarin byt!
Resep-video: Soetding oor die kole
Dié resep is net betyds vir Braaidag se braaivleisvure!