Dit was die derde agtereenvolgende Super Bowl-konsert wat vervaardig is deur die hip-hop-magnaat Jay-Z se Roc Nation.
All Black-legende se seun wen gholftoernooi
Die Suid-Afrikaners Oliver Bekker, George Coetzee en Justin Harding het almal ʼn plek onder die toptien losgespeel.
Etzebeth huis toe weens ‘persoonlike redes’
Die 30-jarige slot het hom in 2019 by die Franse klub aangesluit, maar het hierdie seisoen nog net een keer gespeel.
Brad Binder jaag vinniger in Indonesië
Brad kon tydens verlede naweek se toetse in Maleisië net die 18de vinnigste tyd opstel.
Tsitsipas weer in eindstryd
Die Griek speel vanmiddag vir die eerste keer in ʼn eindstryd van ʼn toernooi sedert verlede jaar se Franse Ope.
Groot geld vir krieketsterre betaal
Die Suid-Afrikaner Chris Morris is die duurste speler ooit nadat hy verlede jaar vir byna R34 miljoen gekoop is.
Franse speel soos kampioene
Dit was veral die wyse waarop die jong span in die tweede helfte vasgebyt het wat beïndruk het.
Onbekende Duitser voor by Fancourt
Die onbesonge Duitse gholfspeler Alexander Knappe het die voortou ná die derde ronde van die Dimension Data Pro-Am geneem.
Sharks wen aksiebelaaide Loftus-stryd
Die kragmeting het rampspoedig vir die Bulls begin toe Morné Steyn met ’n rooi kaart vir ’n gevaarlike duikslag van die veld gejaag is.
VRK-reeks: Stormers knoop Lions se sterte
Die Stormers het Saterdagmiddag op Ellispark hul wedstryd teen die Lions in die Verenigde Rugbykampioenskap met 32-10 (bonuspuntsege) gewen.
Is André Esterhuizen goed genoeg?
Geoordeel na André Esterhuizen se huidige peil vir London Harlequins in die Engelse Premierliga en die Europese Bekerreeks behoort daar ook geen twyfel oor sy vermoë te bestaan nie.
VRK-rugbyreeks: Diepte kan grootste rol speel
Die Glasgow Warriors het Vrydagaand op hul tuisveld na die tweede posisie op die puntelys opgeskuif.
Schumacher hoop vir ’n Haas-tiger motor
Mick Schumacher beskik oor die nodige talent en hy is bereid om hard te werk, maar hy was ongelukkig heeltyd een van die laaste motors op die wegspringrooster.”
Esterhuizen se ster skyn in Engeland
André Esterhuizen is as die Gallagher Premiership se speler van die maand aangewys.
Cheslin dalk die vonk wat Toulon benodig
“Ons kan nie bekostig om moed te verloor nie want hierdie is ’n trotse klub met ’n ryke geskiedenis.”
Sharks wil nou op Loftus wen
’n Voorry van Ox Nche, Bongi Mbonambi en Thomas du Toit kan die lewe moeilik vir die Bulls op Loftus Versfeld maak.
Poirier teen McGregor: Nie in hok maar dalk in kryt?
“Begin solank om die reëlings te tref,” het die “Trots van Louisiana” op Twitter gesê.
Anderson verloor kishoustryd
Kevin Anderson en John Isner het gesamentlik vir 56 kishoue in drie stelle gesorg.
Quinny lewer kragvertoning in plaaslike reeks
Die oud-Protea Richard Levi is ook aan die brand vir die Westelike Provinsie.
Borge onttrek ná klag teen sokkerster
Die Manchester United-speler word van aanranding en verkragting aangekla.