Die Argentynse sokkerlegende Diego Maradona is Woensdag oorlede, net ʼn paar dae ná hy sy 60ste verjaarsdag gevier het.
Morné Steyn en Vlok Cilliers skop armoedeprojek af
Die hoog aangeskrewe skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak.
Curriebeker: Bulle begin reeks met 23 Unlocked-punte
Stonehouse: “Ja, daar is ’n agterstand op die punteleer. Maar die wyse waarop ons gespeel en gewys het wat in ons steek, beteken vir ons tien keer meer as die punteleer.”
Netbalspan vir Malawi-wedstryde gekies
“Die uiteindelike doelwit is die 2023-Wêreldbeker-netbaltoernooi in Kaapstad en ons moes seker maak dat ons die beste spelers vir hierdie reeks kies.”
’n Blink kriekettoekoms wag op jong Laura
“Sy is vinnig op pad om een van die beste spelers te word wat ons ooit sal sien.”
Vandag se sportnuus
Siya Kolisi oefen weer saam met WP-span vóór Bulle-stryd.
Hulde stroom in ná SA sokkerspeler se dood
“Hy was een van die mees entoesiastiese spelers wat ek nog ooit ontmoet het en ek sal altyd sy glimlag onthou,” het die Real Madrid-speler op sosiale media geskryf.
BLM steeds vir Rabada relevant; al bly Proteas staande
“Dit was ’n gesamentlike spanbesluit om nie die knie te buig nie, maar BLM sal altyd iets wees waarin ek glo.”
Medvedev maak geskiedenis in Londen
Die ATP Finals-sege het baie vir die jong Rus se selfvertroue op die pad vorentoe beteken, maar benewens Djokovic, Nadal en Thiem sal hy ook volgende jaar met Roger Federer te doen kry.
Vandag se sportnuus
Maak ’n honderdtal-swaeltjie Aiden Markram se somer?
Jong Wilco het gholfwêreld aan sy voete
Die toekoms van Suid-Afrikaanse gholf is in veilige hande as die 20-jarige Wilco Nienaber op sy ongelooflike talent kan voortbou.
Binder tel teëspoed op, wen nietemin Nuweling-kroon
Binder het 13de weggespring en die titel Nuweling van die jaar was so te sê reeds in die sakkie.
Sir-skap vir Hamilton kry meer momentum
Volgens die Britse media is Lewis Hamilton se belastingsake in orde en hy sal volgende jaar tot ridder geslaan word.
Dis Thiem teen Medvedev in Londen-eindstryd
As daar een ding is wat die ATP Finals-toernooi in Londen ’n mens geleer het, is dit dat die toekoms van wêreldtennis oukei in die hande van jonger spelers sal wees.
Vrystaat-Cheetahs maak seker van vierde plek
Die Cheetahs het Saterdag in Bloemfontein, nadat hulle die Griekwas met 28-9 geklop en ʼn bonuspunt verower het, die vierde posisie vasgemessel.
Joburg-ope: Jong Wilco laat gholfkenners regop sit
Hy het die afgelope drie dae reeds 21 voëltjies en ʼn arend aangeteken.
Bulls te sterk vir moedige Pumas
Daar staan weer ’n trofee in Loftus Versfeld se vertoonkas.
Drienasies: Wallabies en Poemas deel die louere
Die agterdeur is steeds oop vir die All Blacks om vanjaar as Drienasies-kampioen gekroon te word.
AB en Danielle verwelkom klein Yente
“Op 11-11-20 het ons ’n pragtige babadogter in die wêreld verwelkom. Yente de Villiers, jy is die perfekte toevoeging tot die gesin en ons is ongelooflik geseënd.”
G’n net keer jong tenniskampioen se afslaan
In ’n tydperk waarin talle sportondersteuners ongelukkig met nasionale spanne is, is die prestasies van skoolsterre steeds iets wat die hart warm laat klop. En ’n mens kan beslis trots wees op Laerskool Tygerpoort se Morgan Jordaan.