Die storm wat in die CrossFit-wêreld losgebars het oor die stigter Greg Glassman se Twitter-inskrywing en ander opmerkings het wyer uitgekring.
Pretorianer vier kolhou pas ná gholfbane heropen
“Ons het so amper van sosiale distansiëring vergeet toe ons agtergekom het dat die bal in die gat is.”
Die dag wat Suid-Afrika altyd sal onthou
Daar sal nooit weer ʼn dag soos Saterdag 24 Junie 1995 wees nie.
Vandag se sportnuus
Vandag, 25 jaar gelede, het Francois Pienaar die Webb Ellis-trofee omhoog gehou.
Djokovic toets positief vir Covid-19
Hy het kritiek ontlok omdat hy, te midde van die Covid-19-pandemie, ’n toernooi georganiseer het waaraan spelers van ander lande deelgeneem het.
Rosko se Bloem-skuif ook goeie nuus vir Blitsbokke
“Buiten die feit dat hy baie vinnig is, is die werklike verskil tussen hom en ander spelers waarskynlik sy vaartversnelling van die merkie en sy voetvaardighede.”
KSA-werknemers toets positief vir Covid-19
Op die internasionale verhoog kan Pakistan se toer na Engeland ook in gedrang wees nadat drie van hul spelers positief getoets is.
Onbesonge Kitch gee Mains, en die All Blacks, bloedneus
Kitch Christie het sy Wêreldbekersukses in 1995 op vier pilare gebou: fiksheid, trots, passie en besit.
Vandag se sportnuus
The Undertaker kondig sy WWE-uittrede aan.
SA losskakels van die grootste in Europa
Die swaarste losskakels in die Engelse Premierliga, die Pro14 en die Franse Top14 is almal Suid-Afrikaners.
Stransky en Naas laat die All Blacks se hare rys
Die All Blacks haat skepdoele vir die meer as 122 jaar wat hulle toetsrugby speel.
Vandag se sportnuus
Britse motorfietsster sterf ná ongeluk op renbaan.
Minister tik KSA op vingers oor transformasie
Nenzani is onder meer gevra of die aanstellings van Faul, Smith en Boucher nie ’n stap in die verkeerde rigting rakende die transformasie van die sport is nie, veral omdat Faul (tydelik) en Boucher onderskeidelik die rolle van Moroe en Nkwe oorgeneem het.
Die dag toe rugby byna ontspoor het
Ná die oggend sou rugby in die Suidelike Halfrond vir 24 jaar nooit weer dieselfde wees nie, want die brug van amateur- na beroepsrugby is oorgesteek.
Small gee Lomu en die All Blacks bloedneus
Oral waar jy gegaan het, was net een vraag op almal se lippe: Hoe gaan die Bokke hom in die eindstryd op Ellispark keer?
Foxx bult sy spiere vir Tyson-fliek
“Ek belowe jou, mense gaan verby my in die straat stap en dink ek is Mike Tyson.”
LJ van Zyl oor wêreldatletiek in die tyd van Covid-19
Die voormalige hekkieskampioen LJ van Zyl meen die afsonderingstydperk hou voor- én nadele vir atlete in.
Bokke op die kruin, Wallis heel onder
Ek sal nooit die Walliesers wat deur die instaan-afrigter Alec Evans afgerig is, se nagmerrietoer vergeet nie. Vyf wedstryde in Suid-Afrika gespeel, al vyf verloor.
Vandag se sportnuus
Faf du Plessis se verstommende walgooi-beurt in sy toetsbuiging teen Australië in Adelaide word deur die Aussie-pers as die beste kolfbeurt op hul tuisbodem in die 21ste eeu bestempel.
Rekord toe SA’ner weer ysige Kaapse water aandurf
Ryan Stramrood (46) van Kaapstad kan met trots spog dat hy Woensdag vir die 109e keer die see tussen Robbeneiland en Bloubergstrand oorgesteek het.