Dis nou net ʼn kwessie van tyd voordat Suid-Afrika se Brad Binder (Red Bull KTM) ʼn oorwinning in vanjaar se MotoGP (hoofren) gaan behaal.
‘Numero uno’ – Spanje is Wêreldbekerwenners!
Spanje se vrouesokkerspan is die Wêreldbekerkampioen nadat hulle Engeland met 1-0 voor meer as 70 000 toeskouers in die eindstryd in Sydney geklop het.
Klaasen: ʼn Gevaarlike pyl in Protea-kolfkoker
Heinrich Klaasen se kolf het vanjaar al die praatwerk in Suid-Afrika, Indië, die VSA en Engeland gedoen. Hy is tans die voorste lopiemaker in The Hundred-toernooi.
Nienaber meen Bokke was goed, maar kan beter
“Ons sal beter in Frankryk moet wees. Ons groepindeling beteken dat die eerste wedstryd al as’t ware ʼn uitklopkragmeting is. Ons sal op alle suiers moet vuur net om uit die groepfase te kom.”
Dit is weer Alcaraz teen Djokovic
“Dit is baie goed vir tennis as die wêreld se twee voorste spelers teen mekaar in ʼn eindstryd speel.”
Gholf: Nienaber bult sy spiere in Noord-Ierland
Nienaber het net een voëltjie oor die eerste nege putjies aangeteken, maar dit met ses voëltjies oor die tweede nege opgevolg en met 63 houe (-7) afgesluit.
Atletiek: Simbine vat vlam in Boedapest
Die Wêreldkampioenskap is nie ʼn plek vir sissies nie, want Simbine neem reeds Sondag (16:35) aan die halfeindronde van die 100 meter deel.
Iere teen Engeland: Vunipola sien rooi
Wêreldrugby het ʼn lat vir hul eie basse gepluk en nou gaan die spelers dit duur te staan kom… maar tereg ook as hulle oortree.
Bokke stuur Wallis planke toe!
ʼn Begeesterde Springbok-span het ʼn Wêreldbeker-opwarmingswedstryd met 52–16 teen Wallis in Cardiff gewen.
All Blacks wil kragtoer teen Bokke op Twickers lewer
Ondanks Brodie Retallick en Shannon Frizell se beserings, het Ian Foster belowe om sy sterkste span vir die opwarmingswedstryd teen die Springbokke op Twickenham te kies.
Bokke lugtig vir Rooi Drake se vuur
“Dit is altyd taai om teen Wallis op sy tuisveld te speel. Hulle is ʼn trotse span met goeie werksetiek en jy kan dit op die veld sien wanneer jy teen hulle speel.”
Foto’s: ʼn Landjie vol lekkerte
Wanneer laas het jy in Eswatini gaan kuier? Hierdie koninkryk mag nou wel piepklein wees, maar dié buurland loop oor van avontuur en is verseker een van die sub-kontinent se vriendelikste bestemmings.
Novak deur na halfeindstryd in Cincinnati
“Ek was op my beste in die eerste stel en kon amper met foutlose tennis vorendag kom.”
Gholf: Homa loop voor ná tien voëltjies
Die Amerikaner Max Homa wat vanjaar reeds twee toernooie gewen het, het ʼn nuwe baanrekord opgestel.
Hardloop is Adele Broodryk se energie-inspuiting
“Moet nooit opgee op jou drome nie; al raak jy beseer, al klim jy nie in posisie soos jy graag sou wou nie. Hou vas aan jou drome.”
Williams, Biggar onttrek aan toets teen Bokke
Saterdag se wedstryd sal die laaste kans wees vir spelers om afrigter Warren Gatland te beïndruk voordat hy Maandag Wallis se 33-tal vir die Wêreldbekertoernooi in Frankryk aanwys.
Binder wil verjaardag met oorwinning vier
Brad Binder het vroeër die maand 28 geword en die Suid-Afrikaner is van plan om sy verjaardagvieringe met ʼn hoogtepunt by die Oostenrykse MotoGP af te sluit.
All Blacks se Frizell op krukkelys voor Wêreldbeker
Shannon Frizell is op ʼn soortgelyke tydraamwerk as die slot, Brodie Retallick, wat na verwagting die volgende twee wedstryde weens ʼn kniebesering sal misloop.
Farrell uit span gelaat ná rooikaart-herrie
“Ongelukkig het ek, gegewe die ontwrigting van sy week en wat sy voorbereiding betref, die besluit geneem om hom uit die span te laat wat hy andersins hierdie naweek sou gelei het.”
Gholf: Rory loop voor in Amerika; só staan sake by ander toernooie
Die Noord-Ier Rory McIlroy droom van ’n ongekende vierde FedEx-beker-sege nadat hy Donderdag die voortou geneem het na die eerste ronde van die BMW-kampioenskap by die Olympia Fields-klub buite Chicago.