Spelers soos Willie le Roux en Stedman Gans is terug in die Bulls-span vir die naweek se belangrike Kampioenebeker-wedstryd teen Bordeaux op Loftus Versfeld.
Joe moet Wallabies regruk
“Ek is deeglik bewus van die feit dat die Wallabies ʼn moeilike tyd agter die blad het, maar ek is oorgehaal om met die pad vorentoe te help,” het Joe Schmidt, Australië se nuwe rugbyafrigter, gesê.
Jantjies lank geskors
Volgens die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport het Elton Jantjies nie sy reg uitgeoefen om sy saak voor ʼn onafhanklike komitee te stel nie.
Mylpaal wink vir Manie in Parys
Manie Libbok kan Saterdag in sy 50ste wedstryd vir die Stormers speel wanneer die Kapenaars kragte met Stade Francais in Parys meet.
Jones wil Brave Blossoms wêreld se vinnigste maak
ʼn Span wat die wêreld opgewonde maak – dít is wat afrigter Eddie Jones in Japan wil bereik.
Uitdaagbekerreeks: Cheetahs verpas bus in Amsterdam teen Pau
Die Cheetahs het bottervingers in die koue gehad en hul dissipline het veel te wense oorgelaat in hul kragmeting met Section Paloise (Pau).
Europese rugby: Leinster en Toulouse rooiwarm
Leinster, wat Stade Francais van Frankryk met 43-7 oorrompel het, het saam met Toulouse, wat Ulster met 48-24 afgeransel het, vir die meeste vuurwerke gesorg.
Dobson bly Stormers wys tekens van kwiksilwer spel
“Ons spel teen Sale het my aan die gloriedae herinner; iets wat ons so ʼn bietjie hierdie seisoen gemis het.”
Uitdaagbekerreeks: Lions verloor, maar jonges brul hard teen Montpellier
Die Lions het Montpellier soms in die skrums laat knor, hulle het die tuisspan opdraande in die lynstane gegee en met hul opskietverdediging die tuisspan agter die voordeellyn gewurg.
Stormers span die seile teen Sale
Die Stormers het met tye weer die vonkelwynrugbykrane oopgedraai om Sale Sharks met 31 – 24 op die DHL-stadion in Kaapstad te klop.
Bravo Bulls, jul Bristol-brekers!
Die Bulls het die septer in die skrums geswaai, terwyl hul agterspelers ook net ná rustyd lekker begin saamgesels het.
Uitdaagbekerreeks: Sharks trap pedaal teen Oyonnax in
Die warm, bedompige weer en baie hoë humiditeit het grootliks bygedra tot die rits hanteerfoute wat albei spanne begaan het, want dit was uiters moeilik om ʼn seepgladde bal te hanteer.
Bulls wil Bears se tande trek
“Dit is eenvoudig. Ons is hier om te wen.”
Willemse, Libbok en Zas in Stormers-agterlyn
Die kragmeting teen die Sale Sharks is die Stormers se laaste tuiswedstryd op die DHL-stadion vir ʼn rukkie en teen Vrydagoggend was daar reeds 20 000 kaartjies opgeraap.
Lions ‘opgewonde’ oor taai Montpellier-toets
Die Lions mag dalk sonder die dienste van spelers soos Sanele Nohamba, Quan Horn, Marius Louw en Hencu van Wyk vir hul wedstryd teen Montpellier wees, maar hulle is steeds gereed om ʼn maanhaar-vertoning te lewer.
Farrell aangewys as breier van Britse en Ierse Leeus vir toer na Aus
“Dis ʼn groot eer en voorreg.”
Blitsbokke, vlieënde Argentyne in dieselfde groep
Suid-Afrika en Argentinië sal sommer reeds in die groepfase van die Perth-sewestoernooi kragte meet.
Dan wil weer om verdedigers dans
“As jy nie Sale se groot voorspelers in toom hou nie, kan hulle binne ʼn japtrap voorvoetmomentum geniet. Tog is dit juis húlle teen wie jy wil speel – jy wil jouself teen die bestes meet.”
Farrell se Franse praatjies verras spanmaats
“Ons weet nie of hy ry of bly nie,” het Jamie George gesê.
Jordan erken WB-eindstryd het lank by Kiwi’s gespook
“Daar was beslis ʼn kol waar ʼn mens ʼn bietjie te veel daaraan gedink het. Dit het ʼn rukkie geneem om oor die wedstryd te kom.”