“Wanneer daar so ’n groot spelersgroep is, sal daar altyd ’n paar spelers wees wat hulself ongelukkig kan ag omdat hulle nie die span gehaal het nie.”
Ikoniese blaser onthou gloriedae op 90ste verjaardag
“Toe ek daardie drie gee, toe reën die bierblikkies en die nartjies oor die draad,” onthou die legendariese toetsskeidsregter Max Baise.
Kaartjies vlieg vir Bok-toets in Bloem
Ondersteuners word gewaarsku om nie vir swendelaars te val wat dié kaartjies teen belaglike pryse probeer smous nie.
VRK-kaliber rugby dalk nie Bokke se voorland
“’n Mens moet dinge in perspektief plaas – wat op provinsiale vlak vir ’n span werk, werk nie noodwendig in die toetsarena nie,” het Wayne Pivac gesê.
Kyk: ‘Curriebeker hoort g’n in museum,’ sê Stonehouse
As ’n mens gister in Kimberley na die passie van elke betrokke speler en ondersteuner gekyk het, brand die Curriebekerreeks nog warm in baie Suid-Afrikaners se harte.
Curriebeker: Pumas skryf eie sprokiesverhaal
Nou kan die Pumas met trots plek daarvoor maak nadat hulle Saterdag in Kimberley die Curriebeker-eindstryd teen Griekwas met 26-19 gewen het nadat hulle rustyd met 18-9 voor was.
Sesnasies se Somerreeks: Junior Bokke gee Engelse bloedneus
Die toernooi gee aan die jong spelers die kans om die spinnerakke af te skud omdat daar nie vanjaar ʼn Wêreldkampioenskap vir 0.20-spanne plaasvind nie en dit eers weer aanstaande jaar hervat word.
Geskiedenis wag op Saterdag se wenspan
“Daar is ’n gesonde wedywering tussen die Pumas en Griekwas en hierdie eindstryd is een van die beste dinge wat met rugby in Suid-Afrika kon gebeur het.”
Stryd van no. 9’s tydens Wallis-toer
“Ek dink Faf de Klerk is een van die beste skrumskakels in wêreldrugby.”
Eddie hou Rose terug, meen sir Clive
“Sou Nieu-Seeland of Suid-Afrika toegelaat het dat só iets in Auckland of Pretoria gebeur het?”
Madosh, Arno groet Bulls
“Ons het dalk nie die seisoen op die manier afgesluit waarop ons graag wou nie, maar ek sou dit met niemand anders wou aanpak nie.”
Gys Pitzer se bloed is poublou
“My pa het in 1970, toe Griekwas vir die eerste keer die Curriebeker gewen het, teen hulle verloor en vanjaar het ek die voorreg om hulle in die einstryd te borg.”
Pivac: Bokke is Wallis se ‘grootste uitdaging’
Die Rooi Drake kon in tien probeerslae nog nie ’n enkele wedstryd teen die Springbokke in Suid-Afrika wen nie.
Eerste Curriebeker nóg wink vir Pumas
“Kort nadat die eindfluitjie in Bloemfontein geblaas het, was ’n mens so ’n bietjie emosioneel; net omdat jy besef hoe hard die ouens gewerk het en hoe naby hulle al aan só ’n uitspeelwedstryd was.”
Blaservertoning onder vergrootglas
“Kyk, moet dit nie van die Stormers wegvat dat hulle die titel verdien het nie. Tog glo ek dat hulle met ’n paar dinge weggekom het.”
Transgender spelers ook van internasionale vrouerugby uitgesluit
Die besluit beteken transgender atlete sal nie aan vanjaar se Wêreldbekertoernooi vir vroue in November in Engeland mag deelneem nie.
Foto’s: Bloed, sweet en Stormers-vreugde
Die 35-jarige Deon Fourie het in sy 100ste wedstryd vir die Stormers nie net ’n eindstryd saam met sy span gewen nie, maar hy is ook as die speler van die wedstryd aangewys.
Jasper Wiese blink uit vir Tigers
Dit is Leicester Tigers se elfde titel, maar hulle eerste sedert 2013.
Die Kaap is weer Hollands!
Die Stormers is die VRK-kampioenspan nadat hulle die Bulls in ’n aksiebelaaide eindstryd in Kaapstad geklop het.
Dis die Pumas teen Griekwas!
Die woord “ophou” bestaan nie in die Pumas se woordeskat nie, veral nie nadat hulle Saterdag, met slegs ʼn paar minute oor, teen die planke was nie.