“Dit is ʼn eenmalige en lewensverrykende geleentheid,” het Rolene Strauss, wat in 2014 as Mej. SA gekroon en in dieselfde jaar as Mej. Wêreld aangewys is, gesê.
Luister: Margit en Marion deel weer verhoog na 17 jaar
Nou is dié dinamiese duo terug met ʼn nuwe produksie genaamd Die voordele van eierwit.
Wen: Vier Moedersdag saam met Joshua na die Reën
Drie gelukkige wenners het elkeen die kans om hul ma’s te bederf met ʼn buffetete en ʼn vertoning deur Joshua na die Reën by die Blou Hond-teater op Moedersdag eerskomende Sondag.
Baba Sussex se naam bekend
Koningin Elizabeth II het vanmiddag amptelik haar agtste agterkleinkind by Windsor-kasteel ontmoet.
Laurika Rauch oor haar 40 jaar in die bedryf
Laurika Rauch vertel meer oor haar 40 jaar in die bedryf, die Afrikaanse liedjies wat haar Engelssprekende man vir haar geskryf het en die dinge wat sy van haar emmerskoplysie kan afmerk.
Foto’s: Uitspattige mode by vanjaar se Met-gala
Kim Kardashian West het behoorlik koppe laat draai in ʼn noupassende rok wat dieselfde kleur as haar vel is. Fopdruppels het van haar hele lyf af gehang om die illusie te skep dat sy nat is.
‘Musiek soos grond’ betree die Afrikaanse Top-20
“Lugballon” betree die treffersparade op nommer 20.
Foto’s: Prins Harry en Meghan ‘dink nog aan name’
“Dit was die ongelooflikste ervaring wat ek my ooit kon indink. Hoe enige vrou doen wat hulle doen, gaan die verstand te bowe.”
Baba Sussex is hier
“Die hertogin en die baba is albei gesond en vaar goed.”
Britse koninklike baba is op pad
Prins Harry, die hertog van Sussex, is volgens die verklaring aan Meghan se sy.
Demi-Leigh deel hartseer nuus
“Eendag sal ons weer bymekaar wees.”
Jo Black dra jongste enkelsnit aan sy vrou op
“Sy is só mal daaroor, dit het amper vir my ʼn derde kind veroorsaak,” skerts Black.
Eerste volwaardige kinderfees eersdaags aangebied
“Daar is groot behoefte vir kinderteater en omdat ek so baie feeste bywoon met eie vertonings, het ek agtergekom daar is geen fees wat spesiaal net vir kinders is nie.”
Video: Samantha Leonard: ‘Vat ʼn kans’ al het jy seergekry
“Iemand wat ek met my hele hart vertrou het, het my baie seer gemaak.”
Luister: ‘Skemerson’ se Pietie en Elize: ‘Dis nie maklik om plek van vrede te vind’
“Daar is nie een vloekwoord, ʼn stukkie naaktheid of geweld in nie en tog is dit een van die rouste flieks wat jy sal kyk.”
Foto’s: Mathys Roets trou met sy Jané
“ʼn Ou verwag nie daai tipe emosie nie – dit sal my nog lank bybly.”
Video: Laurika verklap haar gunstelingliedjie van alle tye
Maroela Media het by Laurika Rauch gaan aanklop om die vrae te beantwoord waaroor ons nog altyd wonder.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Skemerson’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse fliek, ‘Skemerson’, wat op Vrydag 3 Mei landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.
Luister: Robbie oor huldeblyk aan rugbyheld Patrick Lambie
“Hy is toe nou mal daaroor en het laat weet die liedjie het aan sy hart gevat.”
Trouklokkies lui vir ‘People’ se ‘sexyste man’
Die vieringe saam vriende en familie het reeds Donderdag afgeskop en oor drie dae gestrek.