“Ons vra vriendelik vir privaatheid tydens hierdie moeilike oomblik.”
Resep: ‘Net Koffie’ se koffie-gepekelde hoender
Hierdie geurige hoenderdis sal daardie maag van jou sommer vinnig aan’t grom sit.
Video: Veteraan-akteurspaar praat oor verlies, liefde
“Leemtes en leegheid, in jouself en die fisieke omgewing, is wat oorbly wanneer jou maat van jare lank nie meer daar is nie.”
Esté Gross verbreed haar klankgrens
“Daar is geen ander medium soos radio nie. Wat ’n voorreg is dit om by iemand se huis ingenooi te kan word! Jy praat met mense vanaf hulle bedkassie, in die kombuis, waar hulle ontbyt eet.”
Sewe dekades vir twee formidabele vroue
Maryke Roberts gesels met Antoinette Kellermann oor die toneelstuk “Die oerkluts kwyt” én oudword.
Hollywood: Nick Jonas se baba uiteindelik tuis; Charlize Theron se jongste rol in Marvel-faam
Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Boer Johan en sy Esmerélda steeds smoorverlief
Boer Johan van ‘Boer soek ʼn vrou’-faam het Esmerélda op 20 Maart amptelik gevra om sy meisie te wees en ná twee maande blom die liefde steeds.
Video: Knap só jou winterkas met nuwe mode-videoreeks op
Of jy nou iemand is wat die jongste neigings volg of verkies om mode op ʼn meer praktiese manier aan te pak, dié reeks het ʼn wenk net vir jou!
Sakevrou se kuns teen rekordpryse opgeveil
’n Bronsfiguur deur Pablo Picasso het ook ’n rekord by dié veiling in die VSA laat spat.
Musiekvideo: Seer is net ‘tydelik’, vertel Harry Broersma
“Ek wil hê mense wat na ‘Tydelik’ luister, moet besef hulle is groter as die duiwels wat hulle elke dag saamdra.”
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Indemnity’
Floris Groenewald, Maroela Media se eie fliekkenner, het na die nuwe plaaslike rolprent ‘Indemnity’ gekyk.
Mark Pilgrim vasberade om kanker wéér te troef
“Dit was ʼn reuseskok, maar my kop is op die regte plek. Ek wil dit oorwin.”
Van Wouw se ‘Slegte nuus’ onder hamer
Die afslaers meen Van Wouw se kunswerk is dalk een van die mees ikoniese mini-monumente van die oorlog.
Hoërskole kan nou inskryf vir dramafees
Dié fees bied jaarliks aan leerders van skoledramagroepe die geleentheid om hul talent op Kunstekaap se verhoog ten toon te stel.
Resep: ‘Tiaan Proe’ se Mexikaanse geregte
Gaan haal solank die borde en eetgerei, ʼn smullekker Mexikaanse ete is op die tafel.
Video: Drie aktrises, een Mart in ‘Dinge van ʼn kind’
Maroela Media gesels in ʼn video-onderhoud met Melissa Myburg, Cintaine Schutte en Susanne Beyers oor hulle vertolking van Mart in die TV-reeks, ‘Dinge van ʼn kind’.
‘Grootste glips’ – baba op pad vir gewilde aktrise
Op 44 gaan die gewilde ‘Fynskrif’-aktrise Rolanda Marais weer moet begin babadoeke koop.
Hannes aan’t huis by Whitey Basson
In dié episode vra Van Wyk vir Basson uit oor sy bynaam “Whitey”, sy grootwordjare in Porterville en waarom hy ter elfder uur besluit het om nie medies te studeer nie.
Leon Schuster se ma sterf op 100
“Ek het emmers vol trane langs haar bed gehuil.”
Lokprent vir ‘Avatar’-opvolgfliek eindelik vrygestel
‘Avatar: The Way of Water’ se vrystelling is aanvanklik vir 2014 beplan.