Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Soekresultate vir: panayiotou
Laaste verdagte gevonnis ná Panayiotou-moord
Jayde Panayiotou, ʼn onderwyseres van Port Elizabeth, se man het in 2015 met vier mans saamgesweer om haar te vermoor.
Bejaarde se moordenaars ses jaar later gevonnis
Nenembe dien reeds lewenslange tronkstraf uit vir die moord op Jayde Panayiotou.
Christopher Panayiotou se pa tydens roof doodgeskiet
Costa Panayiotou (67) is in die vroeë oggendure Maandag in Uitenhage in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Oos-Kaap rou ná moord op drie polisielede
Nie een van die drie was aan diens toe hulle aangeval is nie.
Panayiotou-moord: ‘Middelman’ moet eers regskoste opdok
Siyoni het glo in April 2015 gehelp om ’n huurmoordenaar op te spoor om Jayde te vermoor.
Die hofsake wat SA vanjaar geruk het
Van ʼn gesinsmoord tot die wettiging van die private gebruik van dagga – Maroela Media het gaan kyk na van die grootste hofsake wat in 2018 aangehoor is.
Panayiotou hoor oor aansoek om appèl
Die hoogste hof van appèl in Bloemfontein het uitspraak gelewer in Christopher Panayiotou, veroordeelde moordenaar, se aansoek om verlof tot appèl teen sy vonnisoplegging.
Panayiotou-moord: Middelman steeds in aanhouding
Die staat het reeds in Mei vanjaar aangedui dat Siyoni se borgtogaansoek teengestaan gaan word.
Panayiotou-moord: Middelman weer in hof
Die vermeende middelman in die Jayde Panayiotou-moord het Vrydag weer in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn.
Panayiotou hoor oor appèlaansoek
Christopher Panayiotou se regspan het Woensdag aangevoer dat inligting wat tydens ʼn geheime polisie-operasie versamel is en sodoende Panayiotou by die huurmoord geïmpliseer het, nie teen hom gebruik mag word nie.
Panayiotou se aansoek om verlof tot appèl
Die hooggeregshof in Port Elizabeth het Woensdag gehoor dat inligting wat tydens ʼn geheime polisie-operasie versamel is en veroordeelde moordenaar Christopher Panayiotou geïmpliseer het, nie teen hom gebruik mag word nie.
Panayiotou-appèlaansoek vandag aangehoor
Die dokumente lui dat die verhoor grootliks ten gunste van die staat geswaai het. Dit gaan sover as om regter Dayalin Chetty as bevooroordeeld ten gunste van die vervolging te bestempel.
Panayiotou-moord: ‘Middelman’ vra dan borgtog
Die vermeende middelman in die Jayde Panayiotou-moord het Woensdag weer in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn.
Panayiotou-moord: ‘Middelman’ terug in beskuldigdebank
In teenstelling met die opspraakwekkende Jayde Panayiotou-moordverhoor wat elke dag voor ʼn volgepakte hofsaal plaasgevind het en waaroor daar wyd in die media berig is, het die vermeende middelman in die Oos-Kaapse onderwyseres se moord Dinsdag in ʼn grootliks leë hof in die beskuldigdebank verskyn.
‘Middelman’ in Panayiotou-moord vasgetrek
Jayde Panayiotou is op 21 April 2015 buite die Stellen Glen-kompleks in Kabegapark ontvoer waar sy gestaan en wag het vir ʼn saamrygeleentheid werk toe. Haar liggaam is later in die buitewyke van Kwanobuhle gevind.
Jayde Panayiotou se moordenaar moet opdok vir nóg ʼn moordverhoor
“Denise Webber (78) is in Augustus 2015 vermoor. Haar hande en voete is vasgebind en sy is verwurg.”
Blou Bul-speler stel bekende PE-prokureur aan
Die o.21-Blou Bul-rugbyspeler wat tereg staan op ʼn aanklag van verkragting het Maandag weer in die New Brighton-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn, dié keer met ʼn nuwe regsverteenwoordiger.
Hou dié hofsake in 2018 dop
Hier is van die nuuswaardigste hofsake om dop te hou in die nuwe jaar.
Nuuskommentaar: 2017-jaaroorsig
’n Algemene oorsig van nuusgebeure toon dat 2017 nie ’n nuusarm jaar was nie.