Volgens die polisie word daar nog gewag op die uitslae van DNS-toetse wat verder lig op die ondersoek sal werp.
Alles vir die sleutelwoord "baba"
Pa kom op babalykie in dogter se kamer af
Die liggaam was in ʼn handdoek toegedraai en in die kas versteek.
Izak Davel word eerste keer pa
“Sy lê nou hier in my arms en ek weet nie wat om daaroor te sê nie – dis mal!”
Nóg moeiliker herstelpad vir baba Chante-Amorè
Dit is die laaste ding wat enige ouer wil hoor – dat jou siek pasgebore baba eintlik sieker is as wat dokters aanvanklik vermoed het. Maar dit is presies wat gebeur het toe die ses weke oue Chante-Amorè Koekemoer verlede Vrydag in die operasieteater ingestoot is.
Kleinste oorlewende baba ‘so groot soos ʼn appel’
Sy is in Desember verlede jaar gebore en het ʼn skamele 245 g geweeg.
Grootouers rasend van kommer ná kleinkind se geboorte
“Ons moet nou sterk staan vir ons dogter en kleinkind se onthalwe.”
Sangeres vertel oor haar ‘broodjie in die oondjie’
“Toe Nick by die huis kom het ek vir hom gevra om vir my iets in die oond te kyk, en hy moes dadelik iets vermoed het, want ek is nie iemand wat gereeld kos maak nie.”
Kleinste baba ter wêreld uit hospitaal ontslaan
“Ek kan net sê dat ek bly is dat hy gegroei het, want ek was eerlikwaar nie seker of hy gaan oorleef nie.”
Meghan verklap wanneer baba kom
Die hertog en hertogin van Sussex was tot dusver stil oor wanneer hul kind gebore gaan word en hoe ver sy swanger is.
Talle pienkvoete vir bekendes in 2018
Vanjaar het meer as 25 bekendes ʼn nuwe pienkvoet in hul huis verwelkom of het hulle aangekondig dat ʼn baba op pad is. Ons kyk terug op die babas wat gekom het, en dié wat op pad is.
Ricus en Liza se bulletjie maak sy opwagting
“My gebed vir jou, my seun, is dat jy ʼn man na God se hart sal wees.”
Sanger nou pa van twee dogtertjies
“Ons is darem voorbereid; ons het nog altyd vir mekaar gesê dit sou wonderlik wees as ons kinders so twee jaar uiteen kon wees.”
Bekende aanbieder word dogtertjie ryker
Die televisieaanbieder en radio-omroeper het Dinsdag ʼn dogtertjie ryker geword.
Ma vertel van stryd ná baba ‘by die dood omdraai’
“Ek probeer hom van almal en alles weghou net om hom gesond te hou,” sê sy.
Foto’s: Andriëtte wys haar nuwe pienkvoet
“Ek voel ryk met my seuns.”
Week oue baba langs pad gevind
Die baba was warm aangetrek en toegedraai in ’n kombers.
Pienkvoet, nuwe projek op tafel vir gewilde sanger
Dié projek is egter nie die enigste nuwe baba in sy lewe nie.
Babasterftesyfer laagste in twee dekades
Volgens ʼn analis van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings is daar verskeie redes waarom babas onder een jaar oud sterf, maar hy het tog twee oorsake uitgesonder.
Foto’s: Charlize se skattige bondeltjie
Die sangeres Charlize Berg deel foto’s van haar skattige bondeltjie.
Sangeres se pienk bondeltjie gebore
“Ons was die hele dag daar en alles het baie goed verloop. Mamma en baba is albei baie gesond en sterk. Ons is almal regtig verskriklik bly.”