Die Europese Unie het intussen aangekondig dat hy meer as R5,2 miljard in toelae in Suid-Afrika gaan belê om die land te help om die steenkoolafhanklike ekonomie groener te maak.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Steenkoolkragstasies bly vir eers – Ramaphosa
“Daar is geen manier waarop ons kragstasies sommer net so gaan sluit nie.”
‘Asseblief, skrap BTW op sekere hoenderprodukte’
Die koste van pluimveeproduksie oorskry tans die prys waarteen hoendervleis verkoop word.
Beurtkrag afgeskaal
Fase 4 geld tans en sal tot Saterdag om 05:00 duur.
DA aan Ramaphosa: ‘Hou op wegkruip; kom sê oor beurtkrag’
“Ramaphosa kan nie die smeulende woede ignoreer wat oor die land heen heers nie en moet nou ophou wegkruip en die land oor die verergerende beurtkragkrisis toespreek.”
Beurtkrag gaan suikerbedryf miljoene kos
Produsente sal na verwagting vanjaar meer as R189 miljoen se bykomende energiekoste aangaan weens die ontwrigting van besproeiingskedules as gevolg van beurtkrag.
Fase 4 en 5 vir res van week
Fase 5 sal Donderdagoggend om 05:00 inskop en tot Saterdag om 05:00 voortduur.
Foto’s: Betogers vaar strate in oor beurtkrag
Soos ʼn see van blou het honderde DA-lede Woensdag die strate van Johannesburg ingevaar en na die hoofkantoor van die ANC opgeruk om teen die voortdurende beurtkrag te betoog.
Inwoners wat wil, kán kragkrisis omseil
Danksy puik bestuur en groot belegging kan beurtkrag op vier Vrystaatse dorpe binnekort iets van die verlede wees – en die maatskappy wat die projek bestuur, glo al meer gemeenskappe gaan dieselfde pad volg.
Kyk: Daar ís lig in die beurtkrag-tonnel
AfriForum het Dinsdag die eerste fase van ’n driefaseplan, bekend as Projek AfriEnergie, aangekondig in ʼn poging om die kragkrisis te pak. Kyk hier na die onderhoud met Kallie Kriel.
Versoek dat Eskom landbou ʼn noodsaaklike diens verklaar
“Baie van ons dorpe in die Vrystaat sit reeds sonder water as gevolg van beurtkrag en ons kan nie bekostig dat mense ook sonder kos sit nie.”
Beurtkrag: AfriForum het ʼn plan
Projek AfriEnergie is Dinsdag bekend gestel.
Eskom se diesel teen maandeinde weer kapoet
Eskom se tweede voorraad diesel sal na verwagting teen die einde van Januarie opdroog, wat opnuut hoër fases van beurtkrag sal noodsaak, waarsku kragkenners.
Hokaai met tariefverhoging by Eskom, vra Ramaphosa
Die president sê hy het Eskom se raad self gevra om die 18%-tariefverhoging wat binnekort in werking tree, uit te stel terwyl beurtkrag voortduur.
Fase 3 bly van krag vandag
Daar is aanvanklik beplan dat fase 2-beurtkrag Maandag gedurende die dag sou geld, gevolg deur fase 3 oornag.
Nee, beurtkrag bespaar jou nié geld
Suid-Afrikaners sit weens beurtkrag daagliks ure lank sonder krag, tog is die kragrekening nie minder nie. Kenners gee redes hiervoor.
Boere en beurtkrag: Eskom wil help
“Ek glo dat ons as Eskom kennis moet neem van die uitwerking wat beurtkrag, veral fase 6, op die landbousektor het.”
Permanente beurtkrag vir volgende twee jaar beplan
Hoewel daar in hierdie tyd nie ʼn laer beurtkragfase as 2 sal wees nie, is dit moontlik dat hoër beurtkragfases – en selfs fase 8 – ingestel sal word.
Beurtkrag verder afgeskaal
Bykomende beurtkragverligting wag hierdie naweek op Suid-Afrikaners, wat die afgelope week met fase 4-beurtkrag moes klaarkom.
Foto’s: Boere ruk op oor kragkrisis
“Die doel van vandag is om bewusmaking te skep oor ons probleem; dat ons nie kos kan produseer as ons nie krag het nie.”